|
|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts > General
Collins Arabic Big Cat is a guided reading series for ages 3 to 11.
The series is structured with reference to the learning progression
of Arabic at nursery and primary schools researched especially for
Collins. This carefully graded approach allows children to build up
their reading knowledge of Arabic step by step. Level 2 books
introduce simple one- and two-syllable words for children to read
based on key syllables and phonic patterns. Big and small features
pairs of adjectives with matching phonics patterns to help children
learn to recognise and read key syllables. Word pairs are shown in
very short combinations with a fun illustration or cartoon. Lively
and engaging illustrations to keep children interested.
Uhlelo Lokufundisa Ukufunda iVuma lungolukhethekile ngoba lubhalwe
futhi lwakhiwa ababhali abangagcini nje ngokukhuluma isiZulu kodwa
abaqonda kahle isimo senhlalo kanye nosikompilo. Abalingiswa kanye
nesizinda okususelwe esimweni senhlalo yaseNingizimu Afrika kwiVuma
kuzobagcina bethathekile abafundi bakho abasebancane ngenxa
yobunyoninco bokuxoxwa kwezindaba abakwazi ukuzimatanisa nempilo
yabo. Lokhu kwenza ukufunda ukufunda kubemnandi futhi kube
umsebenzi ojabulisayo abazowuthanda zisuka nje. Luyatholakala futhi
ngesiBhunu ulimi lwasekhaya, isiXhosa ulimi lwasekhaya, iSepedi
ulimi lwasekhaya kanye nesiNgisi ulimi lokuqala lokwengeza.
Alfred, Hendrik se ouer broer werk in Johannesburg en is die
broodwinner in hulle familie. Getrou stuur Alfred elke maand geld
huistoe. Hendrik wil eendag nes sy broer vir sy familie kan sorg,
hy is pligsgetrou by die skool en steur hom nie juis aan meisies
nie. 'n Skoolpraatjie oor MIV en Vigs skok hom vreeslik. Min weet
hy watter skokkende nuus Alfred oor Kersfees met hulle gaan deel.
Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories
vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur
taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te
bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres:
drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories,
misterie en nie-fiksie.
Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die
Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal
het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die
storie.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit
geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir
die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul
omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik
sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word
dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle
van meet af aan versot raak.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans
Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste
Addisionele Taal.
Uhlelo Lokufundisa Ukufunda iVuma lungolukhethekile ngoba lubhalwe
futhi lwakhiwa ababhali abangagcini nje ngokukhuluma isiZulu kodwa
abaqonda kahle isimo senhlalo kanye nosikompilo. Abalingiswa kanye
nesizinda okususelwe esimweni senhlalo yaseNingizimu Afrika kwiVuma
kuzobagcina bethathekile abafundi bakho abasebancane ngenxa
yobunyoninco bokuxoxwa kwezindaba abakwazi ukuzimatanisa nempilo
yabo. Lokhu kwenza ukufunda ukufunda kubemnandi futhi kube
umsebenzi ojabulisayo abazowuthanda zisuka nje. Luyatholakala futhi
ngesiBhunu ulimi lwasekhaya, isiXhosa ulimi lwasekhaya, iSepedi
ulimi lwasekhaya kanye nesiNgisi ulimi lokuqala lokwengeza.
Lien se lankstaanskoene Afrikaans EAT Study Guide
X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.
"Precious spring op en haar lang, maer bene krul en draai, haar
tone punt en sy klap met haar hande op haar heupe. Sy lag met 'n
wye oop mond en haar rok wip op en af. Op en af. Haar hare staan
wild om haar kop en haar bruin oe is vol plesier." Precious woon
saam met Papa. Sy is gelukkig en sing en dans wanneer hy op sy
kitaar speel. Maar die asemdief besoek hulle onverwags. Alles is
nou anders ...
Die Suid-Afrikaanse tiener van vandag het 'n interessante,
uitdagende leefwereld. Die verhale in Sussie Veer is dood en ander
verhale spreek hierdie wereld sonder skroom of verskoning aan, in
die taal en idioom van die tiener. Dit is 'n versameling verhale
wat ontstel en ontroer, begeester en inspireer - presies wat 'n
goeie kortverhaal moet doen. Die kortverhale in hierdie bundel is
'n keur van verhale wat ingeskryf is vir die kortverhaalwedstryd
wat Maskew Miller Longman in 2008 uitgeskryf het. Enkele van die
beste kortverhaalskrywers in Afrikaans is ook gevra om spesiaal vir
hierdie bundel 'n verhaal te skryf, o.a. Jan van Tonder, Eben
Venter, Harry Kalmer, Jackie Nagtegaal, Corlia Fourie en EKM Dido.
Die wenners van die kortverhaalwedstryd is: Eerste plek: Johanna
Magdalena Matthee deur Annami Simon.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit
geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir
die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul
omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik
sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word
dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle
van meet af aan versot raak.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans
Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste
Addisionele Taal.
Le yinkqubo ekhethekileyo yokuphuhlisa isakhono sokufunda kuba
iqulunqwe ziingcaphephe eziphume izandla kulwimi lwesiXhosa kwaye
imiliselwe ngokungathandabuzekiyo kwizithethe zesiNtu. Lenkqubo
izibalula ncakasana ngabalinganiswa abakhethekileyo baseMzantsi
Afrika kwiimeko eziqhelekileyo zokuphila. Oku kujoliswe
ekuvuseleleni umdla wokufunda kubafundi bakho. Abafundi bathi
babenakho ukwakha unxibelelwano oluluqilima namabali, nto ke leyo
eyenza ukuba bakonwabele, bakuthakazelele ukufunda beselula.
Ikwafumaneka ngolwimi lwesiBhulu. IsiZulu neSipedi kwinqanaba
lolwimi lwasekhaya. Lenkqubo ikwafumeneka ngolwimi lwesiNgesi
ulwimi lokuqala olongezelelweyo.

Libali elingenkwenkwana enguMila eyayisalusa isikhukukazi sakowabo.
Ngenye intsasa ufika isikhukukazi singekho ehokweni. Nanko esiya
kuxelela unina ukuba isikhukukazi asikho. Ukhubeka emtshayelweni
awe akruneke iqatha. Ubotshwa ngunina eqatheni apho. Akakwazi kuya
kwizihlobo zakhe, zona zize kumbona. Zadlala ibhola apha ecaleni
kwakhe omnye wawela emlenzeni kaMila, wakhala.
Waphuma unina akuva isikhalo. Uthatha indlu yesikhukukazi afake
umlenze owenzakeleyo kaMila ukuwusindisa. Kanti nesikhukukazi
asilahlekanga koko sivulelwe ngumalume. Iincwadi zakwaHeinemann
zokufunda ezithi Ukufunda Kulula, zoLwimi lwasekhaya ziqulethe
iidrama, iziyolisi, amabali angobukroti nobuqhawe, amabali adala
unxunguphalo, amabali angolunqa, amabali abuntsomirha kunye nalawo
ayinyani alungiselelwe umfundi wesiGaba esiPhakathi.
Olu luhlu lunamabali angama-20 kwibanga ngalinye, elo nelo bali
linikwe umgangatho phakathi kowokuqala ukuya kowesine. Uluhlu
lokufunda luka-Ukufunda Kulula lwenza abafundi bakuvuyele ukufunda
kwaye bakwazi nokuphucula ukufunda kwabo eklasini.
Lenaneo la Go ruta Go bala la Vuma ke la moswananosi ka lebaka la
gore le ngwadilwe gomme la tswetswa pele ke bangwadi bao ba sa
bolelego Sepedi fela eupsa ba kwesisa lemanoga le setso sa gona.
Baanegwa ba kgonthe ba Afrika Borwa le tikologo ya selegae ka gare
ga Vuma di tla amanya baithuti ba gago ba bafsa le go anega
dikanegelo moo go nonnego. Vuma e tla dira gore go ithuta go bala
go kgahlise gape e be mosomo wo mobose.
Gape le hwetsega ka Afrikaans Leleme la Gae, isiZulu Leleme la
Gae, isiXhosa Leleme la Gae le English Leleme la Tlaleletso la
Mathomo.
Finalis - Maskew Miller Longman 2007 Letterkundeprys. "Onthou ...
wanneer die ref eers `helpers uit die kryt!' geskree het, is dit
net ek en hy. Dis dan wanneer geen voorvadergeeste, of
tokkelossies, of towenaars, of sangomas jou meer kan help nie. Dis
dan wanneer ek, en ek alleen verantwoordelik is vir my eie
kakebeen." Tsepo Mathebula is `n jong man met `n besonderse talent.
Hy het dinamiet in sy vuiste, maar boks is nie `n sport vir sissies
nie. Nadat hy `n talentkompetisie vir amateurs wen, gebeur dinge
vinnig. Die een oomblik is hy nog 'n afl eweringbode vir `n apteek
en die volgende oomblik veg hy vir 'n plek in die Olimpiese span.
Die res van die verhaal speel by die Olimpiese Spele van 2024 in
Kaapstad af waar Tsepo en die ander lede van die Suid-Afrikaanse
span moet uithaal en wys. Dis daar waar Tsepo leer dat die lewe nie
net oor boks gaan nie en hoe vroumense `n man se planne deurmekaar
kan krap. Helpers uit die kryt! is `n jeugverhaal propvol aksie en
kleurvolle karakters uit die sportwereld. "'n Opwindende verhaal
wat tot die verbeelding en avontuurlus van die jong leser sal
spreek, selfs meisies of diegene wat nie aktief aan sport deelneem
nie." Riana Scheepers, beoordelaar van die
MML-Letterkundekompetisie Braam van der Vyver het in 1994 met `n
rugbyroman, Stywe Arm, gedebuteer. Daarna het hy hoofsaaklik toneel
geskryf. Sy skoletoneelstuk, Du Brein se Brein, is al sowat 150
keer opgevoer terwyl hy in 1997 die Staatsteater se pantomime,
Aspoestertjie, geskryf het. In 2004 wen hy die Nagtegaalprys vir
die beste Afrikaanse toneelteks van daardie jaar met Straties. Sy
toneelstuk oor die lewe van Saartjie Baartman, Sarah, is in 2006
tydens die Suidoosterfees opgevoer. Tsepo Mathebula is a young man
with an exceptional talent. He has dynamite in his fists but boxing
is not a sport for wimps. After he wins a talent competition for
amateurs, things start to change quickly.
Lenaneo la Go ruta Go bala la Vuma ke la moswananosi ka lebaka la
gore le ngwadilwe gomme la tswetswa pele ke bangwadi bao ba sa
bolelego Sepedi fela eupsa ba kwesisa lemanoga le setso sa gona.
Baanegwa ba kgonthe ba Afrika Borwa le tikologo ya selegae ka gare
ga Vuma di tla amanya baithuti ba gago ba bafsa le go anega
dikanegelo moo go nonnego. Vuma e tla dira gore go ithuta go bala
go kgahlise gape e be mosomo wo mobose. Gape le hwetsega ka
Afrikaans Leleme la Gae, isiZulu Leleme la Gae, isiXhosa Leleme la
Gae le English Leleme la Tlaleletso la Mathomo.
Lenaneo la Go ruta Go bala la Vuma ke la moswananosi ka lebaka la
gore le ngwadilwe gomme la tswetswa pele ke bangwadi bao ba sa
bolelego Sepedi fela eupsa ba kwesisa lemanoga le setso sa gona.
Baanegwa ba kgonthe ba Afrika Borwa le tikologo ya selegae ka gare
ga Vuma di tla amanya baithuti ba gago ba bafsa le go anega
dikanegelo moo go nonnego. Vuma e tla dira gore go ithuta go bala
go kgahlise gape e be mosomo wo mobose. Gape le hwetsega ka
Afrikaans Leleme la Gae, isiZulu Leleme la Gae, isiXhosa Leleme la
Gae le English Leleme la Tlaleletso la Mathomo.
Lenaneo la Go ruta Go bala la Vuma ke la moswananosi ka lebaka la
gore le ngwadilwe gomme la tswetswa pele ke bangwadi bao ba sa
bolelego Sepedi fela eupsa ba kwesisa lemanoga le setso sa gona.
Baanegwa ba kgonthe ba Afrika Borwa le tikologo ya selegae ka gare
ga Vuma di tla amanya baithuti ba gago ba bafsa le go anega
dikanegelo moo go nonnego. Vuma e tla dira gore go ithuta go bala
go kgahlise gape e be mosomo wo mobose. Gape le hwetsega ka
Afrikaans Leleme la Gae, isiZulu Leleme la Gae, isiXhosa Leleme la
Gae le English Leleme la Tlaleletso la Mathomo.
Lenaneo la Go ruta Go bala la Vuma ke la moswananosi ka lebaka la
gore le ngwadilwe gomme la tswetswa pele ke bangwadi bao ba sa
bolelego Sepedi fela eupsa ba kwesisa lemanoga le setso sa gona.
Baanegwa ba kgonthe ba Afrika Borwa le tikologo ya selegae ka gare
ga Vuma di tla amanya baithuti ba gago ba bafsa le go anega
dikanegelo moo go nonnego. Vuma e tla dira gore go ithuta go bala
go kgahlise gape e be mosomo wo mobose. Gape le hwetsega ka
Afrikaans Leleme la Gae, isiZulu Leleme la Gae, isiXhosa Leleme la
Gae le English Leleme la Tlaleletso la Mathomo.
Lenaneo la Go ruta Go bala la Vuma ke la moswananosi ka lebaka la
gore le ngwadilwe gomme la tswetswa pele ke bangwadi bao ba sa
bolelego Sepedi fela eupsa ba kwesisa lemanoga le setso sa gona.
Baanegwa ba kgonthe ba Afrika Borwa le tikologo ya selegae ka gare
ga Vuma di tla amanya baithuti ba gago ba bafsa le go anega
dikanegelo moo go nonnego. Vuma e tla dira gore go ithuta go bala
go kgahlise gape e be mosomo wo mobose. Gape le hwetsega ka
Afrikaans Leleme la Gae, isiZulu Leleme la Gae, isiXhosa Leleme la
Gae le English Leleme la Tlaleletso la Mathomo.
Uhlelo Lokufundisa Ukufunda iVuma lungolukhethekile ngoba lubhalwe
futhi lwakhiwa ababhali abangagcini nje ngokukhuluma isiZulu kodwa
abaqonda kahle isimo senhlalo kanye nosikompilo. Abalingiswa kanye
nesizinda okususelwe esimweni senhlalo yaseNingizimu Afrika kwiVuma
kuzobagcina bethathekile abafundi bakho abasebancane ngenxa
yobunyoninco bokuxoxwa kwezindaba abakwazi ukuzimatanisa nempilo
yabo. Lokhu kwenza ukufunda ukufunda kubemnandi futhi kube
umsebenzi ojabulisayo abazowuthanda zisuka nje. Luyatholakala futhi
ngesiBhunu ulimi lwasekhaya, isiXhosa ulimi lwasekhaya, iSepedi
ulimi lwasekhaya kanye nesiNgisi ulimi lokuqala lokwengeza.
Lenaneo la Go ruta Go bala la Vuma ke la moswananosi ka lebaka la
gore le ngwadilwe gomme la tswetswa pele ke bangwadi bao ba sa
bolelego Sepedi fela eupsa ba kwesisa lemanoga le setso sa gona.
Baanegwa ba kgonthe ba Afrika Borwa le tikologo ya selegae ka gare
ga Vuma di tla amanya baithuti ba gago ba bafsa le go anega
dikanegelo moo go nonnego. Vuma e tla dira gore go ithuta go bala
go kgahlise gape e be mosomo wo mobose. Gape le hwetsega ka
Afrikaans Leleme la Gae, isiZulu Leleme la Gae, isiXhosa Leleme la
Gae le English Leleme la Tlaleletso la Mathomo.
Lenaneo la Go ruta Go bala la Vuma ke la moswananosi ka lebaka la
gore le ngwadilwe gomme la tswetswa pele ke bangwadi bao ba sa
bolelego Sepedi fela eupsa ba kwesisa lemanoga le setso sa gona.
Baanegwa ba kgonthe ba Afrika Borwa le tikologo ya selegae ka gare
ga Vuma di tla amanya baithuti ba gago ba bafsa le go anega
dikanegelo moo go nonnego. Vuma e tla dira gore go ithuta go bala
go kgahlise gape e be mosomo wo mobose.
Gape le hwetsega ka Afrikaans Leleme la Gae, isiZulu Leleme la
Gae, isiXhosa Leleme la Gae le English Leleme la Tlaleletso la
Mathomo.
|
You may like...
Karoo Food
Gordon Wright
Paperback
R300
R215
Discovery Miles 2 150
Never
Ken Follett
Paperback
R285
R258
Discovery Miles 2 580
Crossfire
Wilbur Smith, David Churchill
Hardcover
R399
R362
Discovery Miles 3 620
|