|
|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts > General
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit
geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir
die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul
omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik
sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word
dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle
van meet af aan versot raak.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans
Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste
Addisionele Taal.
Le yinkqubo ekhethekileyo yokuphuhlisa isakhono sokufunda kuba
iqulunqwe ziingcaphephe eziphume izandla kulwimi lwesiXhosa kwaye
imiliselwe ngokungathandabuzekiyo kwizithethe zesiNtu. Lenkqubo
izibalula ncakasana ngabalinganiswa abakhethekileyo baseMzantsi
Afrika kwiimeko eziqhelekileyo zokuphila. Oku kujoliswe
ekuvuseleleni umdla wokufunda kubafundi bakho. Abafundi bathi
babenakho ukwakha unxibelelwano oluluqilima namabali, nto ke leyo
eyenza ukuba bakonwabele, bakuthakazelele ukufunda beselula.
Ikwafumaneka ngolwimi lwesiBhulu. IsiZulu neSipedi kwinqanaba
lolwimi lwasekhaya. Lenkqubo ikwafumeneka ngolwimi lwesiNgesi
ulwimi lokuqala olongezelelweyo.

Izelamani ezintathu eziyizintandane kufanele zibhekane nosizi
lwendlala, ubugebengu nokuphelelwa yithemba. Ingabe zizovumela
usizi lushabalalise amaphupho azo ekusasa eliqhakazile? Ingabe
izophumelela imizamo yazo yokuqala ibhizinisi ukuze ziphume
osizini? Zizobhekana kanjani nezimfamona nobugebengu okufuna
ukushabalalisa amathemba empilo engcono?. Le ncwadi ixoxa indaba
edabukisayo yosizi olubhekene nemizi enganabazali emiphakathini
yethu. Iqukethe izigameko eziphakamisa amaphaphu nezinoteku ezenza
sibone ukuthi nanxa kungaba nezinsizi empilweni, lihlale likhona
njalo nje ithemba lokuthi uma sizimisela, izinto ziyolunga ngelinye
ilanga.
Bertie Bewerasie wil graag 'n klavierspeler word maar dinge, soos
die boelies van die skool, staan in sy pad. Hulle spot hom omdat hy
klavier wil speel in plaas van rugby. Iets sal hy moet doen, want
die eksamen kom nader en van senuwees bewe hy so, dat hy nie kan
speel nie... Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n
verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die
leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die
vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n
verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers,
aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad
bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere
Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het
opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die
storie.
Lollie ontmoet vir Jeanne by die perdryklasse. Jeanne is altyd
aangetrek in haar rybroek met opgestopte kniee en blinkswart
rystewels. Jeanne lyk hartseer hoewel sy al talle rosette gewen
het. Nadat Jeanne van haar perd afgeval het, hoor Lollie met 'n
skok dat Jeanne se pa Golden Syrup, haar gunstelingperd, gaan
verkoop. En die kampioenskap le voor! Heinemann se Lees is
Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere
Fase leerder.
Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om
die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks
dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur,
rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.
Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die
Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal
het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die
storie.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit
geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir
die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul
omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik
sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word
dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle
van meet af aan versot raak.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans
Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste
Addisionele Taal.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit
geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir
die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul
omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik
sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word
dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle
van meet af aan versot raak.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans
Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste
Addisionele Taal.
Le yinkqubo ekhethekileyo yokuphuhlisa isakhono sokufunda kuba
iqulunqwe ziingcaphephe eziphume izandla kulwimi lwesiXhosa kwaye
imiliselwe ngokungathandabuzekiyo kwizithethe zesiNtu. Lenkqubo
izibalula ncakasana ngabalinganiswa abakhethekileyo baseMzantsi
Afrika kwiimeko eziqhelekileyo zokuphila. Oku kujoliswe
ekuvuseleleni umdla wokufunda kubafundi bakho. Abafundi bathi
babenakho ukwakha unxibelelwano oluluqilima namabali, nto ke leyo
eyenza ukuba bakonwabele, bakuthakazelele ukufunda beselula.
Ikwafumaneka ngolwimi lwesiBhulu. IsiZulu neSipedi kwinqanaba
lolwimi lwasekhaya. Lenkqubo ikwafumeneka ngolwimi lwesiNgesi
ulwimi lokuqala olongezelelweyo.
Uhlelo Lokufundisa Ukufunda iVuma lungolukhethekile ngoba lubhalwe
futhi lwakhiwa ababhali abangagcini nje ngokukhuluma isiZulu kodwa
abaqonda kahle isimo senhlalo kanye nosikompilo. Abalingiswa kanye
nesizinda okususelwe esimweni senhlalo yaseNingizimu Afrika kwiVuma
kuzobagcina bethathekile abafundi bakho abasebancane ngenxa
yobunyoninco bokuxoxwa kwezindaba abakwazi ukuzimatanisa nempilo
yabo. Lokhu kwenza ukufunda ukufunda kubemnandi futhi kube
umsebenzi ojabulisayo abazowuthanda zisuka nje. Luyatholakala futhi
ngesiBhunu ulimi lwasekhaya, isiXhosa ulimi lwasekhaya, iSepedi
ulimi lwasekhaya kanye nesiNgisi ulimi lokuqala lokwengeza.
Wenner - Maskew Miller Longman 2008 Letterkundeprys. 'n Jong
tienerseun sit op 'n stomp langs die grootpad. Sy naam is Boetie en
hy droom oor die dag dat hy voet in die hoek sal sit in 'n rooi
Ferrari of 'n Harley Davidson sal laat brul. Die voertuie wat
verbyblits of rammelrig verbydreun, fassineer hom. Hy is 'n kenner
van enjingeluide en motorfabrikate. Maar daar steek meer in Boetie
Bester as wat sy suster of die twee boelies, Danie en Fanie, kon
dink. In die slottoneel hou Bernardus Wilhelmus Frederikus Bester
die motiveringstoespraak om Meneer Knotsch, sy suster se Ekonomie
onderwyser van uiterste wanhoop te red. "My suksesverhaal", se hy,
"het begin toe 'n klein saadjie in my brein ontkiem het en ek groot
begin dink het. ..." Die karakters in die boek van wie Boetie goeie
raad kry, is tipies van sommige mense wat 'n mens in die samelewing
teekom. Ons ken mense soos Meneer Koopmans wat ingestel is op
geldmaak en Mevrou Flink met haar baie verkleinwoordjies wat nie
"Tannie" wil wees nie. Sussie tree meerderwaardig op teenoor haar
jonger boetie wat besig is met "nonsens" en die twee groter seuns
se gedagtes is allermins by hul skoolwerk. Boetie Beter Bester is
'n verfrissende jeugdrama. Die tema van entrepreneurskap en die
onderlinge verwantskap tussen teorie en praktyk, ook in die
sakewereld, is aktueel en toepaslik op die hedendaagse samelewing.
Die dramateks word gevolg deur 'n omvattende leesgids. Behalwe
nuttige aktiwiteite oor die teks as geheel, word daar na elkeen van
die agt tonele die volgende verskaf: 'n opsomming van die teks;
vrae waarmee die inhoud baie deeglik getoets word; vrae van meer
diepgaande aard, sommige oor letterkundige aspekte;
assesseringsaktiwiteite en prettake.
Dit verg 'n fyn oor en 'n fyner taal om die aarde nog helder aan te
haal. In hierdie pragbundel vertel die eerste gedig, met die titel
"Om die aarde aan te haal", van die Aarde as ons plek van
oorsprong, ons blyplek en ons toekoms. Die digter worstel om die
"fyner taal" te vind wat die betekenis en waarde van Moeder Aarde
duidelik kan laat klink. Daarmee druk die digter ook iets van die
waarde van poesie uit: soos Gerrit Komrij in sy inleiding tot Die
Afrikaanse poesie in 'n duisend en enkele gedigte aandui, teken dit
op wat uit die verlede waardevol bly; gee dit ons sowel ankerpunte
as drome in ons daaglikse bestaan; en vir die toekoms is dit 'n
bewaarplek - 'n "magasyn" - van wat waardevol bly. Die gedigte is
natuurlik nie net gekies om te weerspieel wat poesie is nie. Dit
wil ook iets van die leefwereld van die hedendaagse leser weergee:
die skoonheid van die aarde, die verrukking van die liefde, die
hoop op 'n sinvolle toekoms en die betekenis van elke oenskynlik
onbelangrike mens se aardse bestaan.
Auf Basis einer Text-Kontext-Analyse des Otnits, einem
heldenepischen Werk aus dem Kontext der Dietrichepik, entwirft
Katja Winter ein literaturdidaktisches Modell fur den Umgang mit
mittelalterlichen Texten in der Schule. Im Mittelpunkt steht ein
kulturpoetischer Zugang zum Text, durch den SchulerInnen die
Materialitat und Semantizitat von Text und Kultur erkennen lernen.
Dies wiederum kann sie zu Medien-, Deutungs- und
Gedachtnisreflexionen anregen, womit Aspekte literarischen und
kulturellen Lernens als Zieldimensionen beschrieben werden. Damit
wird nicht nur der Otnit, der bisher kaum in den didaktischen Blick
geraten ist, als Unterrichtsgegenstand legitimiert, sondern die
Mittelalter-Didaktik insgesamt im Kontext einer
kulturwissenschaftlichen Literaturdidaktik profiliert.
|
You may like...
The Match
Harlan Coben
Paperback
R445
R315
Discovery Miles 3 150
Trackers
Deon Meyer
Paperback
R348
Discovery Miles 3 480
|