![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts > General
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.
Hy kan vlieg. Hy kan planne maak. Hy kan met nare mense se gal werk. Hy
en sy swaard skrik nie vir monsters nie. Sy naam is Perseus en 'n
superheld van lank gelede. Jy sal mal wees oor sy storie!
X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne. |
You may like...
X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids…
C. Janse van Rensburg, J.J. De Bruijn, …
Paperback
R149
Discovery Miles 1 490
Nuwe alles-in-een: Almal werk: Vlak 5…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
R94
Discovery Miles 940
Nuwe Alles-In-Een: Raaisels en rympies…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
R94
Discovery Miles 940
Nuwe Alles-In-Een: Nee, Ella, nee!: Vlak…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
R94
Discovery Miles 940
Nuwe alles-in-een: Die wilde, woeste…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
R94
Discovery Miles 940
Nuwe alles-in-een: Rolf reus en Doempie…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
R94
Discovery Miles 940
Nuwe alles-in-een: Jakkals en kraai…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
R94
Discovery Miles 940
Nuwe Alles-In-Een: Name, name, name…
Zelda Vorster, Marina van Eeden
Paperback
R94
Discovery Miles 940
|