|
|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts > General
Collins Arabic Big Cat is a guided reading series for ages 3 to 11.
The series is structured with reference to the learning progression
of Arabic at nursery and primary schools researched especially for
Collins. This carefully graded approach allows children to build up
their reading knowledge of Arabic step by step. Level 7 books
include story lines with more episodes in time sequence, and may
include imaginary happenings in the context of familiar
experiences. There is still repetition but more variation in
pattern and more new words are introduced than in lower levels.
Non-fiction titles bring in simple non-fiction tools, such as
diagrams, labels and captions. Additional vowel marks that
encourage the flow of pronunciation are introduced at this level.
Verbal sentences of up to 8-10 words with repeating and accessible
actions appear at this level. Double spacing is used between words
to ensure children see where each new word in a sentence begins and
ends. Travel to the desert with Majid and his family and read about
the things he does there. A story map at the end of the book allows
children to discuss and recap Majid's journey.
Hein nooi vir Karl saam Rowerbaai toe. Die baai van rowers en die
wit kat wat saans verskyn en jou na die bosse toe lok... Heinemann
se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die
Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur
taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te
bevorder en te verryk.
Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie,
avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en
nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60
titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir
lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat
gebaseer is op die storie.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit
geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir
die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul
omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik
sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word
dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle
van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans
beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal
en Engels Eerste Addisionele Taal.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit
geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir
die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul
omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik
sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word
dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle
van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans
beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal
en Engels Eerste Addisionele Taal.
Bestaan daar ander werelde as ons alledaagse een? Waarheen gaan
mense wat verdwyn? Hoe veg 'n mens teen vreemde en magtige,
onbekende wesens? Hoeveel moet jy waag ter wille van vriendskap?
Dit is van die vrae waarmee Morne te doen kry wanneer sy meisie,
Imke, in 'n museum verdwyn. Middernagland vertel 'n ou-ou verhaal
vir jong lesers: die held op 'n tog om sy geliefde uit die kloue
van 'n monster in 'n kasteel te bevry. Onderweg trotseer hy gevaar
na gevaar met telkens 'n nuwe helper en moet hy sy eie karakter op
die proef stel. Die verhaal word gevolg deur 'n leesgids met:
inligting oor die outeur; 'n opsomming van die verhaal;
woordverklarings van moeilike woorde; vrae oor die inhoud van die
verhaal en letterkundige aspekte; antwoorde vir die vrae; 'n
glossarium met letterkundige begrippe.
|
You may like...
Racism Matters
William D. Wright
Hardcover
R2,801
R2,535
Discovery Miles 25 350
|