|
|
Books > Children's & Educational > Language & literature
Elvis the alien goes on a camping trip. He eventually manages to
put his tent up, but it rains so hard in the night that the tent
falls down and Elvis gets very wet!
Wanneer die dertienjarige Daniel by die hondeskuiling opdaag om vir
honde te lees en sy leesvertroue op te bou, kruis sy pad met Stoffel,
’n steekhaarfoksterriër. Stoffel ontsnap en Daniel sit hom agterna.
Albei beland in ’n stormwaterpyp in ’n verlate veld. Vasgekeer in ’n
ondergrondse tonnel lyk Stoffel se kanse skraal om vir Oupa Solly op te
spoor; selfs skraler as Daniel se droom om op te hou hakkel. Maar ou
honde kan mos nuwe trieks leer...
Die Lees en kyk met begrip-reeks vir die senior fase bied splinternuwe
KABV-gerigte geskrewe en visuele tekste om leerders se leesbegrip te
versterk. Huistaalleerders in graad 8 sal aanklank vind by die inhoud
wat met sorg uitgesoek is om aan te sluit by hul ervaringswêreld en
taalvermoëns. Materiaal wissel van artikels en berigte tot
advertensies, strokiesprente, spotprente, plakkate, grafieke en
opsommings. ’n Memorandum met antwoorde op die vrae is ná publikasie
beskikbaar by bestbooks.co.za
Die Lees en kyk met begrip-reeks vir die senior fase bied splinternuwe
KABV-gerigte geskrewe en visuele tekste om leerders se leesbegrip te
versterk. Huistaalleerders in Graad 9 sal aanklank vind by die inhoud
wat met sorg uitgesoek is om aan te sluit by hul ervaringswêreld en
taalvermoëns. Materiaal wissel van artikels en berigte tot
advertensies, strokiesprente, spotprente, plakkate, pamflette en
opsommings. ’n Memorandum met antwoorde op die vrae is ná publikasie
beskikbaar by bestbooks.co.za
Die Lees en kyk met begrip-reeks vir die senior fase bied
splinternuwe KABV-gerigte geskrewe en visuele tekste om leerders se
leesbegrip te versterk. Huistaalleerders in graad 7 sal aanklank vind
by die inhoud wat met sorg uitgesoek is om aan te sluit by hul
ervaringswêreld en taalvermoëns. Materiaal wissel van artikels en
berigte tot advertensies, strokiesprente, spotprente, plakkate,
grafieke en opsommings. ’n Memorandum met antwoorde op die vrae is ná
publikasie beskikbaar by bestbooks.co.za.
Written by IB expert authors to provide you and your students with
comprehensive coverage of the requirements of the Guide for first
assessments in 2021. Features: Key terms from the Guide explained
and highlighted including Concepts, Areas of Exploration and Global
Issues. Intertextual connections highlighted. Inclusion of
carefully selected, up-to-date, texts to inspire learners.
Activities to help strengthen appreciation and understanding of
different works. Chapter insight summaries of the main points.
Clear learning objectives and links to TOK throughout. Detailed
support for the assessments including the Higher Level essay.
Extended Essay guidance
|
|