|
|
Books > Children's & Educational > Language & literature
X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.
Hierdie tweetalige woordeboek (Afrikaans-Engels | Engels-Afrikaans) is
’n splinternuwe, kompakte naslaanwerk wat ontwerp is vir vinnige
toegang tot hedendaagse taalgebruik. Taalleiding sluit
lettergreepverdeling, woordsoorte, verbuigings en genommerde
vertalings in.
Met meer as 17 000 Afrikaanse en Engelse trefwoorde, asook sowat 10 000
afleidings wat die hedendaagse Suid-Afrika weerspieël, is dit 'n
moderne bron wat die dinamiese aard van beide tale vasvang.
|
|