|
|
Books > Children's & Educational > Language & literature
In Key Links se Oorrendende Argument-titels word aan leerders
voorgestel dat hulle teks-tot-self-konneksies met die standpunte wat
uitgedruk word, moet maak. Leerders word ook aangemoedig om met die
standpunte wat gestel word, saam te stem of daarmee te verskil, en om
hulle menings te regverdig. Oorendende Tekste: Oorendende tekste in Key
Links is modelle wat een of meer uitgangspunte aanbied. Hulle word
ontwerp om die leser tot die skrywer se standpunt oor te haal. Hierdie
teskste bied voorbeeld van: mening ten gunste van en teen 'n ontwerp,
feite wat aangebied word om hierdie menings se rugsteun, emotiewe taal,
die herhaling van 'n bepaalde standpunt op verskille maniere.
|
You may like...
I Make
Tracy Blom, Jimmy DiResta
Hardcover
R519
Discovery Miles 5 190
|