![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 11 > Life Skills
X-kit Achieve! Study guides for Grades 8 to 10 include concise explanations, plenty of practice and sample exam papers with answers. This CAPS compliant series has been developed based on research and feedback from learners and teachers.
• Vir graad 8 tot 12 en verder.
X-kit Achieve! English Grades 8 to 12 Essential Reference Guide has
been revised and updated to provide even more CAPS-aligned support. The
trusted content has been grouped into the four key language skills –
Listening and Speaking, Reading and Viewing, Writing and Presenting and
Language Structures and Conventions.
X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.
Hierdie 3 in 1 publikasie ondersoek die dieper vlakke van al die noodsaaklike komponente van die KABV-kurrikulum. Leerders wat hierdie indiepte studiegids aanpak, sal toekenning verdien soos hulle stap-vir-stap vorige onsekerhede te bowe kom en ‘n suksesvolle pad vorentoe verseker. Dit bied: Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde per onderwerp. Oefeninge wat gegradeer is om die logika en tegnieke wat vereis word, te bevorder. Gedetailleerde Oplossings vir alle oefeninge, plus ’n omvattende eksamen (vraestel 1 & vraestel 2) met volledige verduidelikings vir deeglike vaslegging en finale eksamenvoorbereiding. Hierdie effektiewe studiegids hersien al die noodsaaklike beginsels wat in vorige grade gedek is. Die leerder se begrip word deur stap-vir-stap notas uitgebrei en uitgewerkte voorbeelde word gebruik om nuwe werk bekend te stel. Die opsommings en handige wenke dra daartoe by dat die leerders die studiemateriaal as geheel verstaan en sodoende word selfvertroue en vaardigheid by die Graad 11-leerder bevorder. Hierdie boek waarborg die ontwikkeling van ’n stewige grondslag vir elke leerder wat vir die Graad 11 en 12 Wiskunde-eksamens voorberei en wat vasbeslote is dat hulle wil uitblink, ’n besliste weg na oop deure vir hul toekoms!
Alles wat jy nodig het vir Graad 11 Rekeningkunde met Notas, Vrae, Antwoorde en Volledige Eksamens wat die hele kurrikulum dek. Hierdie studiegids bied alles wat enige leerder nodig het om hul volle potensiaal in Graad 11 te bereik. Daar is drie komponente in hierdie gids wat aan die KABV-vereistes voldoen: Omvattende Notas met Uitgewerkte Voorbeelde vir elke Onderwerp, Vrae & Antwoorde vir elke Onderwerp en Eksamenvraestelle en Antwoorde sowel as handige wenke. Die kombinasie van gedetailleerde notas, uitgewerkte voorbeelde, duidelike oplossings, wenke en spesifieke raad lei daartoe dat hierdie studiegids ’n wenresep aan leerders wat oefening en konsolidasie nodig het, bied. Dit stel die leerder in staat om die studiemateriaal as geheel te verstaan. Die wye verskeidenheid oefeninge berei die leerder volgens die vereistes van die KABV-kurrikulum voor. Hierdie studiegids bied ’n onbetwiste raamwerk vir leerders sodat hulle die nodige vaardighede kan ontwikkel om hul in staat te stel om so goed as moontlik in Graad 11 sowel as Graad 12 Rekeningkunde te kan presteer.
X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.
A comprehensive Accounting reference book and set of notes that covers everything in School Accounting from Grades 8 to 12 and beyond. Practical and user-friendly. Simple, visual and logical. Colour-coded for easy understanding, recall and application. Useful for First Year University Students who have not studied Accounting at school.
Hierdie gids dek die Graad 11 KABV-kurrikulum soos in 2013 geimplementeer. Dit bevat: Breedvoerige NOTAS per module, Vrae, ‘Snelvure’ per module en Gedetailleerde memo’s. Die notas, vrae en antwoorde in hierdie studiegids omskep die uitgebreide Graad 11-kurrikulum in hanteerbare en toeganklike studiemateriaal. Die verduidelikings is maklik om te verstaan. Leerders verkry insig in hoe alle interaksies van lewende wesens met mekaar verband hou. Kolpuntlys-opsommings en duidelike diagramme verbeter die leerproses en vergemaklik begrip van uitdagende onderwerpe. Die gegradeerde vrae (en antwoorde) wat vir elke eenheid verskaf word, verseker dat die uitdagings wat hierdie vak bied, deeglik bemeester word. Die ‘Snelvuurvrae’ aan die einde van elke module toets en bevorder konsolidering van noodsaaklike terminologie. Uitgebreide vrae verbeter leerders se eksamenvaardighede sowel as hul waarnemings van die biologiese wereld. Hierdie studiegids stel leerders met uiteenlopende prestasievermoens in staat om hul beste te lewer.
This new book is based on CAPS and covers the following 4 skills required by the curriculum: Listening and Speaking, Reading and Viewing, Writing and Presenting and Language Structures and Conventions. It offers: Comprehensive Notes on each of these 4 skills, Exercises with Answers on each of the skills, An Exam Paper and Memo and an Audio CD of 19 listening activities. This study guide attempts to demystify the process of how to succeed in English. It covers each sub-skill separately, and gives examples of texts that learners are expected to produce in speaking and writing tasks. The wide range of exercises, engaging content and helpful tips combine to produce a highly effective book.
Die X-Kit Presteer! Wiskunde Graad 11 Studiegids help leerders om van hul leerprogram beheer te neem en eksamens met selfvertroue aan te pak. Die X-Kit Presteer! reeks is geskryf deur ervare onderwysers, sluit stap-vir-stap-verduidelikings in en bied talle oefeninge, vraestelle en antwoorde. Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy: Die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik.; Na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap.; In die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
X-kit Achieve! Study guides for Grades 8 to 10 include concise explanations, plenty of practice and sample exam papers with answers. This CAPS compliant series has been developed based on research and feedback from learners and teachers.
X-Kit Presteer! Fisiese Wetenskappe: Fisika Graad 11 Studiegids help leerders om van hul leerprogram beheer te neem en eksamens met selfvertroue aan te pak. Die X-Kit Presteer! reeks is geskryf deur ervare onderwysers, sluit stap-vir-stap-verduidelikings in en bied talle oefeninge, vraestelle en antwoorde. Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy: Die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik.; Na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in 'n japtrap.; In die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
X-kit Achieve Business Studies Grade 11 is a study guide which includes concise explanations, plenty of practice and sample exam papers with answers. The series has been developed based on research and feedback from learners and teachers. It offers exercises which cover understanding, application and problem-solving skills. CAPS compliant.
X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.
Spot On is spot on! The most popular course in South Africa, Spot On has everything a learner needs in one book. Spot On improves results, makes learning enjoyable, makes teaching a pleasure and is easy to use. The Spot On Teacher’s Guide comes with printable planning material, Formal Assessment Tasks, revision tests and exams.
Hierdie volledige samestelling van vrae en antwoorde, saamgestel deur ‘n topspan wiskunde-deskundiges, is geskik vir eksamenhersiening. Die doel was, egter, om wiskundige denke en bekwaamheid verby die norm uit te brei. Dit bevat: 10 Vraestel 1 Vraestelle met Memo’s en 10 Vraestel 2 Vraestelle met Memo’s. Dit bevat oefenvraestelle en antwoorde, wat leerders in staat stel om te oefen hoe om die vraestel binne die vasgestelde tydsduur van die eksamen te voltooi. Dit beklemtoon ook die afdelings van die kurrikulum wat meer aandag verg. Die handige wenke en gedetailleerde memo’s help om die leerder se selfvertroue te ontwikkel sodat alle konsepte wat deel van die KABV/IEB-kurrikulum uitmaak, bemeester kan word. Die wye reeks vrae sal die leerder se kennis verryk sodat vordering en uitnemendheid in hierdie uitdagende, lonende vak bespoedig word.
The complete solution to Grade 11 Accounting with Notes, Questions, Answers and Full exams covering the entire curriculum. This book is a stand-alone guide to any learner who wants to achieve their full potential in Grade 11. There are three components to this CAPS-aligned book: Comprehensive Notes with Worked Examples per Topic, Questions & Answers per Topic and Exam Papers & Answers with handy hints. The combination of detailed notes, worked examples, clear solutions, tips and focussed advice make this book a winner for a learner who needs practice and consolidation in this demanding subject. It enables learners to grasp the study material as a whole. The wide variety of exercises prepares the learner according to the requirements of the CAPS curriculum. This study guide provides a secure framework for a learner to develop the necessary skills to achieve their best in this grade as well as in Grade 12 Accounting.
Hierdie 3 in 1 studiegids dek die Graad 11 KABV-kurrikulum en sluit die volgende in: Omvattende Notas per Kwartaal, Vrae per Kwartaal en Volledige Antwoorde plus 2 Eksamenvraestelle & Memo’s. Besigheidstudies vereis beide kennis en probleemoplossing: Die verduidelikings en illustrasies in hierdie boek vereenvoudig konsepte en help met begrip en gevallestudies wys leerders hoe om probleemoplossingstegnieke te implementeer. Die boek bied uitstekende ondersteuning vir alle leerders, ongeag hul vermoe, en die puntsgewyse styl en tabelformaat maak die inhoud meer toeganklik. Dit sal aan leerders alles bied wat hulle nodig het om in hierdie toenemend relevante en interessante vak, hul beste te bereik.
Hierdie 3 in 1 studiegids bied ’n gegronde oorgang tussen die basiese konsepte wat in Graad 10 Wiskundige Geletterdheid behandel is en die vaardighede wat nodig is vir die Graad 12-eindeksamen. Dit bevat: Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde in al 7 onderwerpe, Oefeninge en ‘Toets jou Begrippe’ vir elke onderwerp en Gedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings & nuttige wenke. Hierdie boek is volgepak met inhoud, toepassings en assessering en sal tuis en in die klaskamer baie goed gebruik kan word. ’n Toeganklike, logiese benadering maak die leerervaring makliker. Die rangskikking en aanbieding van die materiaal gekombineer met verduidelikende notas, motiveer leerders om hul vaardigheid in hierdie kernvak te verbeter. Die uitgebreide reeks vrae fokus daarop om vaardighede te ontwikkel om wiskundige probleme in die werklike lewe, binne die raamwerk van die KABV-kurrikulum, aan te pak. Leerders word toegerus om uitdagende vrae met selfvertroue en insig te benader. Al verskil hul vermoens en leerstyle, sal alle Graad 11-leerders hierdie boek as ’n treffer ervaar.
This is a 3 in 1 publication that explores the deeper levels of the vital components of the CAPS curriculum. Learners tackling this in-depth study guide will be rewarded as, step by step, they get on top of previous uncertainties and pave their way to success. It contains: Comprehensive Notes and Worked Examples per topic, Exercises that are graded to promote logic and develop techniques in each topic and Detailed Solutions for all exercises, plus a fully explained comprehensive exam (paper 1 and paper 2) for thorough consolidation and final exam preparation. This hands-on study guide revises essential concepts from previous grades and develops the learner’s understanding by means of step-by-step notes and worked examples to introduce new work. The summaries and handy hints consolidate the material and help learners to grown in confidence and expertise. This book is guaranteed to develop a solid grounding for every learner preparing for and intending to excel in their Grade 11 and 12 Maths examinations, a sure way to open doors for their future!
This study guide covers the Grade 11 CAPS curriculum and includes: Comprehensive Notes per Term, Questions per Term and Detailed Answers plus 2 Exam Papers & Memos. The explanations and illustrations simplify concepts and aid comprehension. The bulleted style and table formatting makes learning easy and the content more accessible.This book will provide learners with all they need to achieve their best in this increasingly relevant and interesting subject.
Hierdie studiegids wat aan die KABV-vereistes voldoen, vereenvoudig die teorie van Graad 11 Fisiese Wetenskappe en bou die leerders se selfvertroue op deur verstaanbare verduidelikings tesame met hersieningsvrae. Die gids is in ONDERWERPE ingedeel en bevat: Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde, Oefeninge & Eksamenvrae en Gedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings & handige wenke. Met die ondersteuning wat hierdie studiegids aan die Graad 11-leerder bied, word probleemoplossende vaardighede ontwikkel sowel as die regte benadering om die vakkennis te bemeester. Die vrae wat van eenvoudig tot meer kompleks gegradeer is, toets die leerder se vordering regdeur die jaar en is veral op eksamenvoorbereiding gemik. Praktiese wenke word verskaf om algemene foute uit te wys en te verseker dat leerders ’n stewige basis vir die daaropvolgende Graad 12-kurrikulum vaslę. |
You may like...
Numerical Analysis
Annette M Burden, Richard Burden, …
Hardcover
Mexican Mathematicians in the World…
Fernando Galaz-Garcia, Cecilia Gonzalez-Tokman, …
Paperback
R2,842
Discovery Miles 28 420
Software for Engineering Control of…
Bhawani Singh, R.K. Goel
Hardcover
R4,516
Discovery Miles 45 160
|