0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (628)
  • R50 - R100 (2,501)
  • R100 - R250 (3,911)
  • R250 - R500 (11,583)
  • R500+ (5,278)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English)

Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 7 Boek 2 Leesboek: Hoe gaan ons daar kom?: Vlak 7: Boek 2: Grade 2 (Afrikaans, Paperback): E.... Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 7 Boek 2 Leesboek: Hoe gaan ons daar kom?: Vlak 7: Boek 2: Grade 2 (Afrikaans, Paperback)
E. Roux-Erasmus
R57 R51 Discovery Miles 510 Save R6 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 3 Boek 16 Leesboek: Die maats kamp: Vlak 3: Boek 16: Grade 1 (Afrikaans, Paperback): C.... Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 3 Boek 16 Leesboek: Die maats kamp: Vlak 3: Boek 16: Grade 1 (Afrikaans, Paperback)
C. Diedericks-Hugo
R41 R37 Discovery Miles 370 Save R4 (10%) Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 4 Boek 13 Leesboek: Ons leer lekker: Vlak 4: Boek 13: Grade 1 (Afrikaans, Paperback): A. Diedericks Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 4 Boek 13 Leesboek: Ons leer lekker: Vlak 4: Boek 13: Grade 1 (Afrikaans, Paperback)
A. Diedericks
R41 R37 Discovery Miles 370 Save R4 (10%) Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Goue Reeks Vlak 5: Vissie Duikboot (Aanvullende boek) (Afrikaans, Paperback): Goue Reeks Vlak 5: Vissie Duikboot (Aanvullende boek) (Afrikaans, Paperback)
R50 Discovery Miles 500 Ships in 5 - 8 working days
Goue Reeks Vlak 6: Die Hen en die Jakkals (Aanvullende boek) (Afrikaans, Staple bound): Goue Reeks Vlak 6: Die Hen en die Jakkals (Aanvullende boek) (Afrikaans, Staple bound)
R50 Discovery Miles 500 Ships in 5 - 8 working days

Goue reeks is een van die heel bekendste en gewildste inheemse leesreekse met beproefde sukses oor dekades. Derduisende onderwysers en ouers het self daarmee leer lees – en dit werk steeds! Op publieke aanvraag is die volledige reeks nou weer beskikbaar. Dit volg ’n basiese benadering tot leesonderrig deur klank- en woordbouvaardighede en is gebaseer op herhaling, herkenning en inoefening. Goue reeks se hersiene uitgawe (2009) bied alles wat nodig is om jong leerders te ontwikkel in jong lesers.

The Tempest - GCSE 9-1 Set Text Student Edition (Paperback): William Shakespeare The Tempest - GCSE 9-1 Set Text Student Edition (Paperback)
William Shakespeare; Edited by Peter Alexander; Introduction by Lucy Toop; Notes by Mike Gould, Collins Gcse
R90 R72 Discovery Miles 720 Save R18 (20%) Ships in 5 - 10 working days

Exam board: AQA, Edexcel; CXC Level & Subject: GCSE 9-1 English Literature; CSEC (R) English B First teaching: September 2015 First examination: June 2017 This edition of The Tempest is perfect for GCSE-level students, with the complete play in an accessible format, on-page notes, introduction setting the context, timeline, character and theme indexes. Affordable high quality complete play for The Tempest, ideal for GCSE 9-1 and CSEC Demystify vocabulary with notes on the page and concise commentary Set the scene with perfectly pitched introductions that introduce key contexts, concerns and stylistic features, and examine different performances and interpretations Recall plot summaries at the beginning of each scene Support GCSE and CSEC revision and essay writing with theme and character indexes Help students with social, historical and literary context with the bespoke timeline of Shakespeare's life and times

Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 4 Boek 3: Gr 2: Leesboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Best Books Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 4 Boek 3: Gr 2: Leesboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Best Books
R85 R73 Discovery Miles 730 Save R12 (14%) In Stock
Eenders & anders Afrikaans/Nederlandse lespakket: Graad 6: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): Marieta Nel Eenders & anders Afrikaans/Nederlandse lespakket: Graad 6: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
Marieta Nel
R110 Discovery Miles 1 100 Ships in 4 - 8 working days

Hierdie lespakket – die eerste van ’n reeks wat van graad 6 tot graad 11 strek – het dit ten doel om leerders aan die Nederlandse kultuur, taal en letterkunde bekend te stel. Leerders vertrek vanaf ’n bekende terrein (Afrikaans en Suid-Afrika) na nuwe werelde (Nederlands en Nederland en Belgie). Hulle fokus op wat dieselfde in die verskillende lande en tale is, maar ondersoek ook dit wat anders is. Die meeste leerders sal bekend wees met die legendariese karakters wat bespreek word, en sal besef dat ons kulture baie deel, maar dat daar tog verskille is – sommige oppervlakkig; ander meer diepgaande. Kurrikulum-Inligting. Die inhoud dek al die werk wat in week 5 en 6 in kwartaal 2 in die kurrikulum uiteengesit word, maar betrek ook werk uit ander weke. Dit is juis so gekies dat die Nederlandse lespakket ter verryking of as hersiening gebruik kan word. Die taalaspekte dek onder andere gedeeltes waar ooreenkomste en verskille tussen Afrikaans en Nederlands duidelik ter sprake is, naamlik spelling en woordeskatontwikkeling.

Eenders & anders Afrikaans/Nederlandse lespakket: Graad 9: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): Marieta Nel Eenders & anders Afrikaans/Nederlandse lespakket: Graad 9: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
Marieta Nel
R110 Discovery Miles 1 100 Ships in 4 - 8 working days

Hierdie lespakket – die eerste van ’n reeks wat van graad 6 tot graad 11 strek – het dit ten doel om leerders aan die Nederlandse kultuur, taal en letterkunde bekend te stel. Leerders vertrek vanaf ’n bekende terrein (Afrikaans en Suid-Afrika) na nuwe werelde (Nederlands en Nederland en Belgie). Hulle fokus op wat dieselfde in die verskillende lande en tale is, maar ondersoek ook dit wat anders is. Die meeste leerders sal bekend wees met die legendariese karakters wat bespreek word, en sal besef dat ons kulture baie deel, maar dat daar tog verskille is – sommige oppervlakkig; ander meer diepgaande. Kurrikulum-Inligting. Die inhoud dek al die werk wat in week 5 en 6 in kwartaal 2 in die kurrikulum uiteengesit word, maar betrek ook werk uit ander weke. Dit is juis so gekies dat die Nederlandse lespakket ter verryking of as hersiening gebruik kan word. Die taalaspekte dek onder andere gedeeltes waar ooreenkomste en verskille tussen Afrikaans en Nederlands duidelik ter sprake is, naamlik spelling en woordeskatontwikkeling.

Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 7 Boek 4 Leesboek: Vergeet-my-nietjies: Vlak 7: Boek 4: Grade 2 (Afrikaans, Paperback): H. Louw Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 7 Boek 4 Leesboek: Vergeet-my-nietjies: Vlak 7: Boek 4: Grade 2 (Afrikaans, Paperback)
H. Louw
R57 R51 Discovery Miles 510 Save R6 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 5 Boek 1 Leesboek: Dit is ons dag: Vlak 5: Boek 1: Grade 2 (Afrikaans, Paperback): C.... Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 5 Boek 1 Leesboek: Dit is ons dag: Vlak 5: Boek 1: Grade 2 (Afrikaans, Paperback)
C. Diedericks-Hugo
R57 R51 Discovery Miles 510 Save R6 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak.

Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 12 Boek 6 Leesboek: Wanneer die Aarde Bewe: Vlak 12: Boek 6: Graad 3 (Afrikaans, Paperback): R.... Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 12 Boek 6 Leesboek: Wanneer die Aarde Bewe: Vlak 12: Boek 6: Graad 3 (Afrikaans, Paperback)
R. Botma
R79 R70 Discovery Miles 700 Save R9 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 4 Boek 9 Grootboek: Waar is die water?: Vlak 4: Boek 9: Grade 1 (Afrikaans, Paperback): H. Louw Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 4 Boek 9 Grootboek: Waar is die water?: Vlak 4: Boek 9: Grade 1 (Afrikaans, Paperback)
H. Louw
R162 R143 Discovery Miles 1 430 Save R19 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak.

Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Woordreise (Digbundel) (Afrikaans, Paperback): A.L. Vermaak, K. de Wet, L. Olivier, H. Viljoen, H. Snyman Woordreise (Digbundel) (Afrikaans, Paperback)
A.L. Vermaak, K. de Wet, L. Olivier, H. Viljoen, H. Snyman; Illustrated by …
R502 R473 Discovery Miles 4 730 Save R29 (6%) Ships in 5 - 8 working days

Reise kan soms net los oomblikke van belewing wees. Dis die verbande tussen die momente wat van 'n reeks ervarings 'n reis maak - 'n deurlopende belewing van ontdekking en verrassing, die prikkeling van nuutheid, die raakloop van bekendes. Hierdie titel is nie anders nie. Woorde as momente van taalbelewing maak sin in die verband van ander woorde. Maar dis lesers op hulle leestog wat woord met woord skakel. Die lees van 'n gedig is nie 'n passiewe ervaring nie; dis 'n ontdekking, 'n waagstuk, 'n herskepping en 'n belewing - 'n woordreis. "almal is important", lui die titel van die eenheid in die titel met gedigte oor mense. Dit kan ook gese word van die gedigte in hierdie titel: almal is important. Elke gedig is sorgvuldig gekies en het 'n spesifieke tuiste in die eenheid gekry. Lees gerus die bundel, of ten minste eenhede, van voor tot agter deur. 'n Verdere uitnodiging: lees die gedigte hardop.

Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 12 Boek 1 Leesboek: Zak se Stroopsoet vakansie: Vlak 12: Boek 1: Graad 3 (Afrikaans, Paperback):... Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 12 Boek 1 Leesboek: Zak se Stroopsoet vakansie: Vlak 12: Boek 1: Graad 3 (Afrikaans, Paperback)
E. van der Colff
R79 R70 Discovery Miles 700 Save R9 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 12 Boek 3 Leesboek: Die Kwaai Meermin: Vlak 12: Boek 3: Graad 3 (Afrikaans, Paperback): T. Goosen Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 12 Boek 3 Leesboek: Die Kwaai Meermin: Vlak 12: Boek 3: Graad 3 (Afrikaans, Paperback)
T. Goosen
R79 R70 Discovery Miles 700 Save R9 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Sign with Blue! (Blue's Clues & You) - An Introduction to Sign Language (Board book): Random House Sign with Blue! (Blue's Clues & You) - An Introduction to Sign Language (Board book)
Random House; Illustrated by Random House
R255 R222 Discovery Miles 2 220 Save R33 (13%) Ships in 10 - 15 working days

Learn American Sign Language with Josh and his friends from Nickelodeon's Blue's Clues and You in this study board book! This adorable full-color board book with sturdy pages features essential signs that will help children ages 0 to 3 learn to communicate even before they can talk. With help from Josh, Blue, and the rest of the Nickelodeon Blue's Clues & You gang, young children will love learning sign language. Nickelodeon's Blue's Clues & You stars Joshua Dela Cruz as he searches for clues left by energetic girl puppy Blue in order to solve a daily puzzle. The series combines the best interactive and educational elements of Nickelodeon's original Blue's Clues with a refreshed signature look.

Versreise (Afrikaans, Paperback): Versreise (Afrikaans, Paperback)
R322 R303 Discovery Miles 3 030 Save R19 (6%) Ships in 5 - 8 working days
Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 7 Boek 5 Leesboek: Die prinses en die aartappel: Vlak 7: Boek 5: Grade 2 (Afrikaans, Paperback):... Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 7 Boek 5 Leesboek: Die prinses en die aartappel: Vlak 7: Boek 5: Grade 2 (Afrikaans, Paperback)
L. De Jager Bronkhorst
R57 R51 Discovery Miles 510 Save R6 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Summer Blast: Getting Ready for Fifth Grade (Paperback): Wendy Conklin Summer Blast: Getting Ready for Fifth Grade (Paperback)
Wendy Conklin
R434 R369 Discovery Miles 3 690 Save R65 (15%) Ships in 10 - 15 working days

Summer Blast is a fun and effective workbook designed to prepare students for fifth grade. This easy-to-use workbook makes at-home learning quick and easy with daily practice activities. In 9 weeks, students will review the essential reading, writing, and math skills learned in fourth grade. Watch as students build confidence and develop critical-thinking skills with effective independent learning activities.Parents appreciate the teacher-approved activity books that keep their child engaged and learning. Great learning boost for students who need extra practice, want to get ahead, or prevent summer learning loss. Includes easy to follow instructions, an answer key, and supportive family activities.Teachers trust the standards-based activities to reinforce learning and address learning gaps. The easy-to-use workbook prepares students to successfully transition to fifth grade.

Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Gr 7 (Afrikaans Huistaal) (Afrikaans, Paperback): Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Gr 7 (Afrikaans Huistaal) (Afrikaans, Paperback)
R110 R97 Discovery Miles 970 Save R13 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreëls te hersien en te konsolideer.

Hierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in:

- ’n Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom

- ’n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalreëls in ’n spesifieke konteks te leer en te oefen

- Kassies met belangrike taal- en spelreëls aan die begin van elke nuwe afdeling

- ’n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreëls te bemeester

- Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets.

- PLUS! Al die antwoorde is aan die einde van die boek.

National 5 French - Enhanced Edition Study Guide (Paperback, 2nd Enhanced edition): Herron Albarracin National 5 French - Enhanced Edition Study Guide (Paperback, 2nd Enhanced edition)
Herron Albarracin
R519 Discovery Miles 5 190 Ships in 9 - 15 working days
Kollig Op Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 Kernleesboek: Graad 8: Kernleesboek (Afrikaans, Paperback): E. van Wyk Kollig Op Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 Kernleesboek: Graad 8: Kernleesboek (Afrikaans, Paperback)
E. van Wyk
R193 R170 Discovery Miles 1 700 Save R23 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Kollig Op is in die kol! Kollig Op is die gewildste kursus in Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek. Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake, hersieningstoetse en eksamens.

Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 1 Boek 12 Leesboek: Ons oefen speel-speel: Vlak 1: Boek 12: Grade 1 (Afrikaans, Paperback): M.... Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 1 Boek 12 Leesboek: Ons oefen speel-speel: Vlak 1: Boek 12: Grade 1 (Afrikaans, Paperback)
M. Collen
R41 R37 Discovery Miles 370 Save R4 (10%) Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Bladsak: Gr 11: Leerderboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Riens Vosloo, Fanie Viljoen, Leon van Nierop,... Bladsak: Gr 11: Leerderboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Riens Vosloo, Fanie Viljoen, Leon van Nierop, Willem van der Merwe, Heleen Stevens, …
R318 R273 Discovery Miles 2 730 Save R45 (14%) In Stock

Hou jy van fliek of om na 'n boeiende of grapperige sepie te kyk? Wel, nou kan jy dit albei in die Afrikaanse klas doen! Bladsak Graad 11 is 'n cool boek. Jy aan dit vreeslik geniet om Afrikaans te praat en te skryf terwyl jy na die tweede DVD van "Mandela-rylaan se stories" kyk – ons eie TV-sepie en wat spesiaal vir jou as leerder wat Afrikaans neem as Eerste Addisionele Taal, verfilm is. Behalwe kyk, gaan jy ook 'n lekker gesels en jou mening gee oor die film, karakters en gebeure in verskillende sosiale situasies kommunikeer; vir begrip en pure genot interessante tekste lees; verskeie visuele tekste verstaan en verduidelik; vlot en ekspressief praat en toesprake lewer oor die sepie en ander funky onderwerpe; noukeurig en krities na taalgebruik luister; taalstrukture deeglik hersien en foutloos gebruik; splinternuwe woorde en sinne gebruik; heelwat transaksionele tekste beplan en skryf; gereeld assessering van jou eie of jou maat se werk doen; deeglik vir die eksamen voorberei aan die hand van die Taalgids en Letterkundegids. Bladsak Graad 11 bevat omvattende, geintegreerde aktiwiteite wat propvol interessante idees en uitdagings is. Alles wat jy moet verstaan en ken om Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vlieende vaandels te slaag, is in hierdie boek saamgevat. Geniet hierdie Bladsak-leerervaring!

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Afrikaans Sonder Grense - Eerste…
M. Latti, S. Gouws Paperback R168 R148 Discovery Miles 1 480
My First Book of Baby Signs - 40…
Lane Rebelo Paperback R216 R179 Discovery Miles 1 790
Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste…
M. Latti, S. Gouws, … Paperback  (2)
R150 Discovery Miles 1 500
Dis Mos Nou Afrikaans - Graad 8 - 12…
Henriette Turner, Suneen Laing Paperback R295 R254 Discovery Miles 2 540
Standpunte oor die Nuus (L17&18) Graad 4…
Jill Eggleton R95 R75 Discovery Miles 750
KomInPas met Afrikaans: Grade 4-7 Eerste…
C. de Villiers, L. Rautenbach, … Paperback R340 R292 Discovery Miles 2 920
Verbeel jou jy's hier (L21&22) Graad 6…
Jill Eggleton R95 R75 Discovery Miles 750
X-Kit Presteer Essensiele Verwysings…
M Peacock, R. Scheepers, … Paperback  (2)
R195 R159 Discovery Miles 1 590
Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3…
J. Anker, I. Lewis, … Staple bound R68 R60 Discovery Miles 600
X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids…
C. Janse van Rensburg, J.J. De Bruijn, … Paperback R135 R119 Discovery Miles 1 190

 

Partners