|
Books > Religion & Spirituality > Myths & mythology
Die tradisie van die pryslied het in die afgelope paar jaar wyd
bekend geraak. Hierdie bundle bevat 'n versameling liedere in
hierdie genre, maar dis eiesoortig in die sin dat dit spesifiek
deur Basotho-trekarbeiders geskep is en deur hulle uitgevoer word.
Dit gee die leser 'n wye blik op die verskeurde wereld van hierdie
swerwer-sangers. Aan die een kant is daar die ervarings van hul
landelike wereld van herkoms. Daar is liriese beskrywings van die
natuur en die vanselfsprekende intergrasie tussen die mens, die
tasbare leefwereld en die magiese sfeer. Wanneer die sanger uit
nood besluit om sy brood om die myne to gaan verdien, lei dit tot
'n ontwortelde swerwerbestaan gekenmerk deur vervreemding en
identiteitsverlies. Die werker-sanger is iemand wat tussen twee
werelde leef en nie werklik aan een van die twee behoort nie. Die
sekerste van die twee, maar ook die ontredderendste, is die van die
mynwerker. Hier word hy in werklikheid gereduseer tot 'n implement
of 'n stuk gereedskap: "Ek is die kruiptrekker van die myn, manne";
en "My identiteit het aan my skopgraaf vasgegroei." Die nuwe
realiteit is die van die ontsetting van mynongelukke, die
verbrokkeling van die huislike sfeer, die verlies van 'n geliefde
weens ontrou.
Where did the unicorn come from and how was it accepted for so
long as a part of the animal kingdom? Chris Lavers argues that
although the unicorn of our imagination isn't real, traces of its
character can be found in existing species. In this lively and
vivid exploration of the natural world, Lavers follows the beast's
trail to the plateaus of India and into the jungles of Africa to
unearth the flesh and blood ancestors of our iconic unicorn--and,
along the way, he introduces the peoples, historians, explorers,
traders, and scientists who steadfastly believed.
|
You may like...
Translating Myth
Ben Pestell, Pietra Palazzolo, …
Hardcover
R2,887
Discovery Miles 28 870
|