|
|
Books > Children's & Educational > Fiction > Short stories & other fiction > Short stories
 |
Just Right
(Hardcover)
Katherine Ann O'brien
|
R458
R429
Discovery Miles 4 290
Save R29 (6%)
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
Hierdie is ’n drie-in-een boek! Afrikaanse vertaling van
Paddington. (Paddington die kunstenaar; Paddington in die hospitaal
& Paddington by die dieretuin) Paddington – die beertjie uit
Donker Peru – en sy vriend besoek ’n kunsuitstalling, wat
Paddington daar en dan laat besluit om ook te skilder. Hy hoop dat
iemand sy skilderye sal koop, maar wag so lank dat hy uiteindelik
aan die slaap raak. Toe hy wakker word, wag daar egter vir hom ’n
groot verrassing. Op ’n dag beland Paddington in die hospitaal,
maar hy lei aan geheueverlies en kan glad nie onthou hoe hy
seergekry het nie. Sal hy ooit weer sy geheue herwin?. Paddington,
Jonathan en Judy gaan dieretuin toe. Maar o wee: “Troeteldiere”
word nie toegelaat nie! Paddington is tog nie ’n troeteldier nie?
Hy is dan deel van die Brown-gesin!. Paddington-beer se stories
vermaak kinders regoor die wereld al vir meer as vyf dekades.
|
|