|
|
Books > Children's & Educational > Fiction > Short stories & other fiction > Short stories
Hierdie is die tweede drie-in-een boek van Hanli die hasie! (Die
vlieende hasie; Die Ysprinses & Die Kersfeeswens). Hanli die
hasie is die Afrikaanse vertaling van die gewilde Engelse boek
Lettice – waarvan daar al oor ’n miljoen boeke verkoop is. Hanli is
’n vrolike hasie wat saam met haar gesin hoog teen die kruin van ’n
heuwel woon. Knibbel, knibbel, hop, hop, elke dag is presies
dieselfde, behalwe wanneer sy verras word! Op ’n dag sien Hanli ’n
pragtige pienk vliegtuig in die lug. Daar en dan besluit sy dat sy
ook wil vlieg. Sy flap haar arms, haar ore, selfs haar snorbaarde
en stert, maar niks werk nie. Sy plof moedeloos op die gras neer.
Sal ’n gewone hasie soos sy dan nooit kan vlieg nie?. ’n Ander keer
hoor Hanli hoe kinders oor Kersfees praat. Sy wou nog altyd geweet
het wat Kersfees is en besluit om die kinders te volg en self
ondersoek in te stel … Die wonderlikste verrassing van almal is toe
Hanli op ’n yskoue wintersoggend genooi word om saam met kinders op
die bevrore meer te ysskaats. Net toe sy dink die dag kan nie meer
betowerend word nie, kry sy die kans om voor die Ysprinses te dans
– heeltemal op haar eie. Hanli die hasie sal reguit in klein
dogtertjies se harte in hop!.
Hierdie boek bevat sagsinnige rympies met gepasde teksture waaraan jou baba kan vat en voel. Dit is die ideale manier om jou baba op 'n sensoriese wyse bekend te stel aan plaasdiere.
Discover the interconnectedness of nature with this non-fiction
story collection. Written by science writer and poet Gabby Dawnay,
each read-aloud story celebrates everyday miracles in a woodland. A
gift to inform and delight the youngest nature lovers.
 |
Geliefde sprokies
(Afrikaans, CD)
Madeleine Mansiet; Illustrated by Valentine Iokem; Edited by Fantasi Fantasi
|
R100
R93
Discovery Miles 930
Save R7 (7%)
|
Ships in 5 - 10 working days
|
|
|
Kom deel in die wonderwereld van sprokies ... ’n hele
fantasiewereld saamgevat in ses klassieke stories vir ure se lees-
en kykgenot vir jonk en oud. Die besondere illustrasies deur
Valentine Iokem verryk die teks en voer die kind mee op ’n
onvergeetlike ontdekkingsreis diep die verbeeldingswereld in …
Eendag, lank, lank gelede ...
|
You may like...
Huppelkind
W.O. Kuhne
Paperback
R295
R264
Discovery Miles 2 640
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.