|
Books > Afrikaans > Taal en Letterkunde
Wie eenmaal 'n opname van dramas vir skoolgebruik gemaak het, besef
met ontsteltenis hoe min geskikte toneelwerke daar werklik vir die
junior standerds van die hoerskool voorhande is. Die "volwasse"
drama spreek die leerling nie volledig aan nie. Die wereld van die
"kinderdrama" is vir hom iets van gister. En tussen die twee
ontwikkelingsvlakke moet daar vir hom voorsiening gemaak word.
Wanneer 'n boek primer op nie-Afrikaanssprekende leerlinge gerig
word, is die probleem nóg lastiger. Dan moet daar ook op die
"digtheid" van die taalgebruik gelet word. Daarom het ons hier uit
om en by veertien redelik bruikbare stukke (en dis min om uit te
kies!) sewe van die toeganklikste opgeneem. Die eerste drie is
inderdaad kinderdramas, maar wat wel in dramatiese opsig geslaagd
is. Hierbenewens is hulle ook goed speelbaar en gekies met die oog
op opvoering. Die uiteindelike doel van 'n drama bly die verhoog!
Dieselfde geld ook die twee langer eenbedrywe het ons besluit op
stukke wat aan die lui
|
You may like...
Ship's Log
John Kokulis
Hardcover
R784
Discovery Miles 7 840
|