0
Your cart

Your cart is empty

Books > Language & Literature > Literature: history & criticism > Literary studies

Buy Now

Kleinbegin in Die Drama (Afrikaans, Paperback) Price: R244
Discovery Miles 2 440
Kleinbegin in Die Drama (Afrikaans, Paperback): J.P. Spies

Kleinbegin in Die Drama (Afrikaans, Paperback)

J.P. Spies

 (sign in to rate)
Price R244
Sold by
Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
Discovery Miles 2 440

Bookmark and Share

Expected to ship within 2 - 4 working days

Wie eenmaal 'n opname van dramas vir skoolgebruik gemaak het, besef met ontsteltenis hoe min geskikte toneelwerke daar werklik vir die junior standerds van die hoerskool voorhande is. Die "volwasse" drama spreek die leerling nie volledig aan nie. Die wereld van die "kinderdrama" is vir hom iets van gister. En tussen die twee ontwikkelingsvlakke moet daar vir hom voorsiening gemaak word. Wanneer 'n boek primer op nie-Afrikaanssprekende leerlinge gerig word, is die probleem nóg lastiger. Dan moet daar ook op die "digtheid" van die taalgebruik gelet word. Daarom het ons hier uit om en by veertien redelik bruikbare stukke (en dis min om uit te kies!) sewe van die toeganklikste opgeneem. Die eerste drie is inderdaad kinderdramas, maar wat wel in dramatiese opsig geslaagd is. Hierbenewens is hulle ook goed speelbaar en gekies met die oog op opvoering. Die uiteindelike doel van 'n drama bly die verhoog! Dieselfde geld ook die twee langer eenbedrywe het ons besluit op stukke wat aan die lui

General

Imprint: Kagiso
Country of origin: South Africa
Release date: December 1976
Authors: J.P. Spies
Dimensions: 210 x 145 x 8mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 120
ISBN-13: 978-0-7986-0229-7
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Language & Literature > Literature: history & criticism > Literary studies > General
Books > Afrikaans > Taal en Letterkunde
Promotions
LSN: 0-7986-0229-5
Barcode: 9780798602297

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

Koning Eenoog - 'n Migranteverhaal
Toef Jaeger Paperback R110 Discovery Miles 1 100
Recognition - An Anthology Of South…
Paperback R395 R365 Discovery Miles 3 650
Introduction To English Literary Studies
D Byrne, G. Kane, … Paperback  (2)
R471 Discovery Miles 4 710
On Leopard Rock - A Life Of Adventures
Wilbur Smith Paperback  (1)
R299 R271 Discovery Miles 2 710
Race, Nation, Translation - South…
Zoe Wicomb Paperback R395 R365 Discovery Miles 3 650
A Manifesto For Social Change - How To…
Moeletsi Mbeki, Nobantu Mbeki Paperback  (4)
R230 R209 Discovery Miles 2 090
Sol Plaatje's Mhudi - History…
Sabata-Mpho Mokae, Brian Willan Paperback R330 R305 Discovery Miles 3 050
Die Singende Hand - Versamelde Gedigte…
Breyten Breytenbach Paperback R390 R366 Discovery Miles 3 660
I Write What l Like
Steve Biko Paperback R260 R240 Discovery Miles 2 400
Ties that bind - Race and the politics…
Shannon Walsh, Jon Soske Paperback R395 R365 Discovery Miles 3 650
Place - South African Literary Journeys
Justin Fox Paperback R340 R314 Discovery Miles 3 140
On Writing - A Memoir Of The Craft
Stephen King Paperback R305 R272 Discovery Miles 2 720

See more

Partners