0
Your cart
![]() |
![]() |
Your cart is empty |
||
Books > Afrikaans > Taal en Letterkunde
n Bloemlesing met 'n wye verskeidenheid Afrikaanse gedigte - antiek, modern, ernstig, speels, ironies, satiries. Van klassiekes soos Eugene N Marais se Winternag tot hupses soos Ellen Botha se Van Riebeeck vind Kaappunt heel mooi. Beslis nie 'n bundel waarin die dood of swaarmoedigheid hoogty vier nie! Hoewel saamgestel met die oog op skoolgebruik (eerste- sowel as tweedetaalonderrig), is dit 'n genietboek vir almal wat aan die Afrikaanse digkuns wil proe.
|
![]() ![]() You may like...
Handbook on Strategic Environmental…
Thomas B Fischer, Ainhoa Gonzalez
Hardcover
R6,730
Discovery Miles 67 300
Idiotypes in Medicine: Autoimmunity…
R.C. Kennedy, S. Ferrone, …
Hardcover
R7,522
Discovery Miles 75 220
|