0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (73)
  • R50 - R100 (154)
  • R100 - R250 (533)
  • R250 - R500 (323)
  • R500+ (108)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Taal en Letterkunde

Met Andere Woorden (Afrikaans, Book): Breyten Breytenbach Met Andere Woorden (Afrikaans, Book)
Breyten Breytenbach
R157 Discovery Miles 1 570 Ships in 4 - 6 working days
Stiltes en Stemme - 'n Huldiging (Afrikaans, Paperback): Karel Schoeman Stiltes en Stemme - 'n Huldiging (Afrikaans, Paperback)
Karel Schoeman; Edited by Willie Burger
R399 Discovery Miles 3 990 Ships in 4 - 6 working days

Stiltes en stemme is ’n huldigingsboek vir een van die belangrikste Afrikaanse skrywers, Karel Schoeman. Karel Schoeman se oeuvre verdien ‘n huldiging, selfs as mens slegs na die omvang van sy lewenswerk kyk:

  • 19 romans (en vier “jeugromans”);
  • 52 historiografiese en biografiese boeke;
  • 15 boeke is deur hom vertaal
  • 9 Reisbeskrywings
  • 2 outobiografiese werke
  • meer as 160 historiese artikels en resensies in verskeie publikasies.
  • Hy was ook die redakteur van 15 publikasies in die Vrystatia-reeks.
Syfers vertel egter nie die hele verhaal nie. In hierdie huldigingsbundel word die wyse waarop hy stemme uit die stilte van die verlede ontruk het, van nader beskou, en word klem geplaas op die wyse waarop hy stilte kon gebruik om stemme beter te laat hoor.

Schoeman se werk is al dikwels vergelyk met die werk van Marcel Proust maar die verband tussen hulle werk is nog nie tevore ondersoek nie. Willie Burger wys op merkwaardige ooreenkomste tussen Proust se literatuurbeskouing en Schoeman se roman.

Die boek word afgesluit met ‘n omvattende bibliografie van Schoeman se werk en al die resensies, besprekings, artikels, proefskrifte en verhandelings daaroor. Dit is ‘n onontbeerlike hulpbron vir enige verdere navorsing oor Schoeman.
Voort Met Die Spel - 'n Eenbedryfkeur (Afrikaans, Paperback): Jan B. Vermaak Voort Met Die Spel - 'n Eenbedryfkeur (Afrikaans, Paperback)
Jan B. Vermaak; Jan B. Vermaak
R149 Discovery Miles 1 490 Ships in 4 - 6 working days
Vrou in die Spieel (Afrikaans, Paperback): Karin Nieuwoudt Vrou in die Spieel (Afrikaans, Paperback)
Karin Nieuwoudt
R204 Discovery Miles 2 040 Ships in 18 - 22 working days
Spore (Afrikaans, Paperback): Marsofine Krynauw Spore (Afrikaans, Paperback)
Marsofine Krynauw
R431 Discovery Miles 4 310 Ships in 18 - 22 working days
Woestyn Blom (Afrikaans, Paperback): Amanda Joseph Woestyn Blom (Afrikaans, Paperback)
Amanda Joseph
R224 Discovery Miles 2 240 Ships in 18 - 22 working days

Dit is my storie oor hoe God my gehelp het deur persoonlike pyn, swaarkry, woede, GBV, emosionele mishandeling en selfmoordgedagtes op 'n vroeë ouderdom van my lewe totdat ek 'n volwasse vrou geword het.

In hierdie boek sal jy meer leer oor hoe ek myself moes optel toe ek af en uit was, daar was 'n paar tye van trane, woede, bitterheid en selfs gelag, dis waar God my gelei het oor hoe om beproewings en beproewings te oorwin.

God het vir ons al die stukke gegee wat nodig is om uitsonderlike welstand en gesondheid te bereik, maar Hy het dit aan ons oorgelaat om hierdie stukke bymekaar te sit.

Jy leer meer uit mislukking as uit sukses. Moenie dat dit jou keer nie. Mislukking bou karakter.

Weka Pesa Pata Pesa - Mashairi yanayohusu kamari na mengineyo (Afrikaans, Paperback): Mniko Chacha Weka Pesa Pata Pesa - Mashairi yanayohusu kamari na mengineyo (Afrikaans, Paperback)
Mniko Chacha
R161 Discovery Miles 1 610 Ships in 18 - 22 working days
Gesnoerde Harte (Afrikaans, Paperback): Nettie Simons Hanse Gesnoerde Harte (Afrikaans, Paperback)
Nettie Simons Hanse
R199 Discovery Miles 1 990 Ships in 18 - 22 working days
Stap Saam Deur 2021 - Bundel 2 (Afrikaans, Paperback): Samesteller Marsofine Krynauw Stap Saam Deur 2021 - Bundel 2 (Afrikaans, Paperback)
Samesteller Marsofine Krynauw
R416 Discovery Miles 4 160 Ships in 18 - 22 working days
Groenvallei se Skadu's (Afrikaans, Paperback): Janine Makua Groenvallei se Skadu's (Afrikaans, Paperback)
Janine Makua
R205 Discovery Miles 2 050 Ships in 18 - 22 working days
prentjiebeeldwereld - 'n digbundel (Afrikaans, Paperback): Anne-Marie Kruger prentjiebeeldwereld - 'n digbundel (Afrikaans, Paperback)
Anne-Marie Kruger
R144 Discovery Miles 1 440 Ships in 18 - 22 working days
Liefde se Maan(d) (Afrikaans, Paperback): Digtershuis Skrywers Liefde se Maan(d) (Afrikaans, Paperback)
Digtershuis Skrywers
R307 Discovery Miles 3 070 Ships in 18 - 22 working days
Digte (Afrikaans, Paperback): Henrik Ibsen Digte (Afrikaans, Paperback)
Henrik Ibsen
R509 Discovery Miles 5 090 Out of stock
Die Kuns van Oorlewing - Memoires van ? Afrikaner (Afrikaans, Paperback): Alexander Kok Die Kuns van Oorlewing - Memoires van ? Afrikaner (Afrikaans, Paperback)
Alexander Kok
R305 Discovery Miles 3 050 Ships in 4 - 6 working days
Ethiopian Anti Terrorism and Civil Law by the Lens of International Humanitarian Law (Afrikaans, Paperback): Mohammed Abaoli Ethiopian Anti Terrorism and Civil Law by the Lens of International Humanitarian Law (Afrikaans, Paperback)
Mohammed Abaoli
R367 Discovery Miles 3 670 Ships in 18 - 22 working days
Inferno (Afrikaans, Paperback): Dante Alighieri Inferno (Afrikaans, Paperback)
Dante Alighieri; Translated by Cas Vos
R260 R240 Discovery Miles 2 400 Save R20 (8%) Ships in 5 - 10 working days

Cas Vos is ‘n bekende op die gebied van digkuns. Sy vorige werke sluit in: Die goddelike komedie (2017) en Il Paradiso (2018).

In albei het hy homself bewys as meestervertaler van die wêreld se meesterstukke. Sy nuutste bundel, Inferno, is die eerste rymende versvertaling van die meester Dante Alighieri in Afrikaans.

Hierdie bundel is ‘n prestasie wat in die voorsienbare toekoms onherhaalbaar is en lank ‘n standaardwerk sal wees.

Woestyn Gedagtes - Prosa en Poesie uit Damaraland (Afrikaans, Paperback): Epenetus Du Toit Woestyn Gedagtes - Prosa en Poesie uit Damaraland (Afrikaans, Paperback)
Epenetus Du Toit
R373 Discovery Miles 3 730 Ships in 18 - 22 working days
Tussen Doringdraad en Kosmos (Afrikaans, Paperback): Drienie Joubert Kelly Tussen Doringdraad en Kosmos (Afrikaans, Paperback)
Drienie Joubert Kelly
R270 Discovery Miles 2 700 Ships in 18 - 22 working days
Islam and International Humanitarian Law in a Tyrannical Government (Afrikaans, Paperback): Mohammed Abaoli Islam and International Humanitarian Law in a Tyrannical Government (Afrikaans, Paperback)
Mohammed Abaoli
R393 Discovery Miles 3 930 Ships in 18 - 22 working days
Versies Deur N Biker - Sex, Liefde, Verlange En Geloof (Afrikaans, Paperback): Cn Versies Deur N Biker - Sex, Liefde, Verlange En Geloof (Afrikaans, Paperback)
Cn
R156 Discovery Miles 1 560 Ships in 18 - 22 working days
My Naam is Jan-Hendrik (Afrikaans, Paperback): Martyn G Turck My Naam is Jan-Hendrik (Afrikaans, Paperback)
Martyn G Turck
R323 Discovery Miles 3 230 Ships in 18 - 22 working days
Donkerberg / Bloodwood (Afrikaans, English, Hardcover): Dominique Botha Donkerberg / Bloodwood (Afrikaans, English, Hardcover)
Dominique Botha
R346 Discovery Miles 3 460 Ships in 4 - 6 working days
Op Die Man Af (Afrikaans, Paperback): Freek Robinson Op Die Man Af (Afrikaans, Paperback)
Freek Robinson
R342 Discovery Miles 3 420 Ships in 5 - 7 working days

Vir 45 jaar het Freek Robinson die grootste nuusgebeure in die ou én nuwe Suid-Afrika eerstehands beleef. As TV-joernalis en nuusanker was hy ’n gereelde besoeker in miljoene Suid-Afrikaners se huise.

In sy memoires deel Freek dit wat hy agter die skerms beleef het.

Dié boek verweef die lewe en loopbaan van een van ons land se mees gerespekteerde en geliefde joernaliste en gee ’n besonderse blik op die ingrypende nuusomwentelinge in ons onlangse geskiedenis.

Skeef - Wat Jy Van LGBTIQ-wees Wil Weet (Afrikaans, Paperback): Renaldo Schwarp Skeef - Wat Jy Van LGBTIQ-wees Wil Weet (Afrikaans, Paperback)
Renaldo Schwarp
R236 Discovery Miles 2 360 Ships in 4 - 6 working days

In Skeef deel mediapersoonlikheid Renaldo Schwarp op sy kenmerkend spitvondige manier praktiese advies en verhale oor alle aspekte van gay-wees.

Uitkom, boelies, liefdesverhoudings, skooldae, universiteitsjare, ouers, verteenwoordiging, seksualiteit, geloof - geen onderwerp is taboe nie. Schwarp fokus op die leefwêreld van LGBTIQ+-Suid-Afrikaners, plaas dit in internasionale en historiese kontekste en bied 'n woordeskat. Schwarp vertel sy eie storie. Hy klop ook aan by bekendes soos Rian van Heerden, Marc Lottering, Charl-Johan Lingenfelder, Boer Damian en Joe Foster om 'n genuanseerde beeld van eietydse gay-wees te skets.

In 'n onthutsend eerlike hoofstuk vertel sy ma, Verenia, van die uitdagings van gaykindgrootmaak. Die raakvatters agter die gewilde Mannetjiesvrou-podsending verwelkom jou ook in die voorkamer van die lesbiër.

Selfs al is dinge soms moeiliker vir LGBTIQ-mense, dra Skeef 'n boodskap van hoop oor vir gay mense, hul ouers en bondgenote. Selfaanvaarding, outentisiteit, gesonde verhoudings en geluk is gays beskore - hierdie boek vertel hoe.

Siri 7 Za Kuwa Hai Leo - Msingi wa Maisha ya Mafanikio (Afrikaans, Paperback): Jacob Mushi Siri 7 Za Kuwa Hai Leo - Msingi wa Maisha ya Mafanikio (Afrikaans, Paperback)
Jacob Mushi
R682 Discovery Miles 6 820 Ships in 18 - 22 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
A History of Virginia Wines - From…
Walker Elliott Rowe Paperback R487 R452 Discovery Miles 4 520
Christian Prayer and General Laws…
George John Romanes Paperback R501 Discovery Miles 5 010
Walking
Henry David Thoreau Hardcover R667 Discovery Miles 6 670
The Way of Kata - A Comprehensive Guide…
Lawrence A. Kane, Wilder Kris Paperback  (1)
R572 Discovery Miles 5 720
An Essay Concerning Human Understanding
John Locke Paperback R607 Discovery Miles 6 070
An Essay Concerning Human Understanding
John Locke Paperback R572 Discovery Miles 5 720
Advanced Image-Based Spam Detection and…
Sunita Vikrant Dhavale Hardcover R4,374 Discovery Miles 43 740
How To Make The Best Coffee At Home
James Hoffmann Hardcover R525 R468 Discovery Miles 4 680
Cybersecurity - A Simple Beginner's…
Quinn Kiser Hardcover R667 R596 Discovery Miles 5 960
ISO 9001 for all Coffee and Pastry Shops…
Jahangir Asadi Hardcover R850 Discovery Miles 8 500

 

Partners