0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (73)
  • R50 - R100 (154)
  • R100 - R250 (538)
  • R250 - R500 (347)
  • R500+ (165)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Taal en Letterkunde

Pharos English Dictionary for South Africa (Afrikaans, English, Hardcover): Pharos Pharos English Dictionary for South Africa (Afrikaans, English, Hardcover)
Pharos
R375 R158 Discovery Miles 1 580 Save R217 (58%) Ships in 5 - 7 working days

One or more Afrikaans translations are provided for each of the senses of these English headwords. The headwords were selected from a number of fields, such as education, technology, culture, communication and travel. The dictionary is completely up-to-date with new vocabulary and current usage of both English and Afrikaans. It also contains a number of uniquely South African English words, such as aikona, bergie, boykie, ubuntu, vuvuzela, Zola Budd and many more. The pronunciation of each headword is indicated phonetically and the part of speech for each headword and its derivative is provided. Where a headword has more than one meaning, each meaning is defined separately in simple English. Meanings are exemplified by means of one or more sentences or phrases. For each meaning one or more apt Afrikaans translations are provided. Translations are printed in blue to make the use of the dictionary easier and more pleasing. Syllable breaks and primary word stress are indicated and different senses of the headword are numbered.This dictionary is suitable for learners and users of both English and Afrikaans. It is a perfect companion at home and in the classroom. Semi-bilingual with English definitions and Afrikaans translations.

Kaaps in focus (Afrikaans, Paperback): Fran Hendricks, Charlyn Dyers Kaaps in focus (Afrikaans, Paperback)
Fran Hendricks, Charlyn Dyers
R267 Discovery Miles 2 670 Ships in 4 - 6 working days

Kaaps as Afrikaanse omgangsvarieteit word deur verskillende outeurs vanuit diverse invalshoeke betrag. Die boek beslaan nege hoofstukke in twee afdelings wat onderskeidelike die taalkundigheid en die kontekstuele gebruike van Kaaps bekyk. Dis gebaseer op referate wat gelewer is by die eerste simposium oor Kaaps in 2012. Kaaps word in die boek voorgehou as ’n waardige, talig genuanseerde en lewenskragtige vorm van Afrikaans. Die ekonomiese potensiaal van Kaaps en die benutting daarvan as onderwys- en joernalistieke medium word ook bespreek.

Rateltaai - Ethienne Reynecke Se Reis Van Tragedie Tot Triomf (Afrikaans, Paperback): Tinus van Staden Rateltaai - Ethienne Reynecke Se Reis Van Tragedie Tot Triomf (Afrikaans, Paperback)
Tinus van Staden
R195 Discovery Miles 1 950 Ships in 4 - 6 working days

Ethienne reynecke se ongelooflike verhaal.

In 2018 het die doodsengel drie keer aan die oudrugbyspeler Ethienne Reynecke se deur geklop. Hy het geweier om oop te maak – toe sy milt bars, toe hy ’n beroerte gehad het en toe hy in die agterkop geskiet is. Boonop, ná ’n egskeiding daardie jaar, het sy twee liefingdogters na ’n ander stad verhuis. Die noodlot het sy spraakvermoë gesteel en hom sy werk as kommentator by SuperSport gekos. Dit het hom, soos Reynecke dit stel, in ’n pampoen verander. Maar het hy geweier om bes te gee.

Minder as twee jaar later, in Maart 2020, word Reynecke die Suid-Afrikaanse ligswaargewig-amateurkampioen in gemengde gevegskuns (MMA).

Hierdie is die storie van hoe Ethienne Reynecke dit reggekry het om staande te bly en vas te klou aan hoop waar wanhoop ander sou meesleur.

Omega, Oor En Uit - Die Storie Van 'n Opstandige Troep (Afrikaans, Paperback): Francois Verster Omega, Oor En Uit - Die Storie Van 'n Opstandige Troep (Afrikaans, Paperback)
Francois Verster
R241 Discovery Miles 2 410 Ships in 4 - 6 working days

Van sy eerste dag as nasionale dienspligtige was Francois Verster in die sop weens sy ingebore rebelsheid. Hy vertel op skreeusnaakse wyse van sy basiese opleiding en lewe as troeponderwyser op Omega.

Hierdie geensins verromantiseerde storie bied ’n vars hoek op die Grensoorloggenre en ’n blik op hoe Afrikanermans die nuwe Suid-Afrika beleef.

Afrikaanse filosofie - Perspektiewe en dialoe (Afrikaans, Paperback): Pieter Duvenage Afrikaanse filosofie - Perspektiewe en dialoe (Afrikaans, Paperback)
Pieter Duvenage
R393 Discovery Miles 3 930 Ships in 4 - 6 working days
Marga & Henriëtte: In die Skadu van Skisofrenie (Afrikaans, Paperback): Marga van Rooy, Henriette Boot Marga & Henriëtte: In die Skadu van Skisofrenie (Afrikaans, Paperback)
Marga van Rooy, Henriette Boot 1
R155 Discovery Miles 1 550 Ships in 4 - 6 working days

Dis een verhaal, maar ook nie. Asof vanuit twee hoeke in dieselfde vertrek, vertel ma en dogter van hul worsteling nadat Henriëtte op 18 gediagnoseer is en Marga en haar man, Frans, die verdoemende woorde moes hoor: Jul kind is skisofrenies. Nou is dit 30 jaar later en Marga en Henriëtte het vrede gemaak. Met die siekte, maar ook met mekaar.

Bladspieel (Afrikaans, Paperback): Marlise Joubert Bladspieel (Afrikaans, Paperback)
Marlise Joubert 1
R215 Discovery Miles 2 150 Ships in 4 - 6 working days

In Bladspieel – die digter se agste digbundel – verken Marlise Joubert in 'n kenmerkend vloeiende styl temas soos verganklikheid en verval, onthou en verewiging, liefde en familieverhoudings, digterskap en die skryfproses. Die gedigte verwoord, en word as't ware 'n afbeelding van, die ervarings van die digter as belewende subjek, en betrek so die leser op intieme wyse by haar ervarings van die alledaagse.

Tussenstand - Letterkundige opstelle (Afrikaans, Paperback): H.P. van Coller Tussenstand - Letterkundige opstelle (Afrikaans, Paperback)
H.P. van Coller
R288 Discovery Miles 2 880 Ships in 4 - 6 working days

Wanneer 'n mens soms moedeloos raak oor die doelbewuste pogings om Afrikaans te ondermyn, en oor sy verlies aan status, vergeet 'n mens te gou van sy prestasies, se H.P van Coller. Die Afrikaanse letterkunde van die afgelope jare het vir Afrikaans veel gegee om op trots te wees: eerlike besinning oor ons bestaan in hierdie land en hierdie wereld, gekenmerk deur ongeewenaarde verskeidenheid en diepgang. Hierdie bundel besinnings oor aspekte van die Afrikaanse literatuursisteem bestryk 'n hele spektrum: van die bestudering van enkeltekste tot die beskrywing van groter prosesse en stelsels soos kanonisering en die literere veld.

Lukas bou 'n superkar - Leesgids (Afrikaans, Paperback): Liesl Janse van Rensburg Lukas bou 'n superkar - Leesgids (Afrikaans, Paperback)
Liesl Janse van Rensburg
R100 R94 Discovery Miles 940 Save R6 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Kyk Na My - Herinneringe Aan 'n Kindertyd (Afrikaans, Paperback): Nataniel Kyk Na My - Herinneringe Aan 'n Kindertyd (Afrikaans, Paperback)
Nataniel
R264 Discovery Miles 2 640 In Stock

Met hierdie unieke boek vertel Nataniël die verhaal van ’n kindertyd in drie klein dorpies en een groot voorstad, ’n era waartydens reëls blindelings gevolg is en oor ’n jong seun met ’n oorweldigende vrees vir die gewone. Kyk na my is Nataniël se eerste volwaardige memoir. 

Bloed Familie (Afrikaans, Paperback): M. S. Burger Bloed Familie (Afrikaans, Paperback)
M. S. Burger
R199 Discovery Miles 1 990 Ships in 4 - 6 working days

In hierdie debuutbundel word die eenheid wat deur die onderlinge verband tussen die afsonderlike verhale geskep word, as versterkende tegniek ingespan.

Dit vorm nie net tematies ’n eenheid nie maar vertoon ’n terugkerende ooreenkoms van situasie en karakters, byvoorbeeld twee susters waarvan een mooier en inkenniger is, ’n familie se sieklik geykte uitdrukkings en maniërismes, ’n problematiese verhouding met die ma, geskeide en hertroude ouers, die ma se verknogtheid aan haar honde, lesbiese verbintenisse, mislukte of betekenislose verhoudings, siellose seksuele ervarings, onmag om deel van die konvensionele gesins- en familieopset te word.

Een keurder beskryf die verhale as stilisties en tegnies knap, met “sterk en sprankelende dialoog en beeldryke milieuskildering”.

Briewe Aan My Kinders - Twiets Wat Jou Laat Dink (Afrikaans, Paperback): Jonathan Jansen Briewe Aan My Kinders - Twiets Wat Jou Laat Dink (Afrikaans, Paperback)
Jonathan Jansen
R134 Discovery Miles 1 340 Ships in 4 - 6 working days

Eers was die raad net bedoel vir Jonathan Jansen se eie kinders wat op die punt van volwassenheid gestaan het. Maar die stukkies wysheid het gou versprei na die studente van die Universiteit van die Vrystaat – en toe nog verder na Jansen se duidende volgelinge op Facebook en Twitter. Jansen het elke dag 'n "brief aan sy kinders" geskryf, 'n klein stukkie lewenswysheid oor enigiets van die liefde tot menswees. Die humoristies dog aangrypende twiets bewys oor en oor hoekom Jansen Suid-Afrika se morele barometer geword het. 'n Bundel met outydse raad, geskryf in 'n 21ste eeuse formaat, wat aanklank sal vind by oud en jonk.

English-Afrikaans & Afrikaans-English One-to-One Dictionary (Afrikaans, English, Hardcover): A. Venter English-Afrikaans & Afrikaans-English One-to-One Dictionary (Afrikaans, English, Hardcover)
A. Venter
R734 Discovery Miles 7 340 Ships in 9 - 17 working days
... En Daar Was Dagga - 'n Biografie (Afrikaans, Paperback): Heinz Modler ... En Daar Was Dagga - 'n Biografie (Afrikaans, Paperback)
Heinz Modler
R285 R263 Discovery Miles 2 630 Save R22 (8%) Ships in 5 - 10 working days

Die daggaplant (Cannabis sativa) word al vir duisende jare gebruik. Dit is, inderdaad, ’n baie nuttige plant om materiaal en toue mee te vervaardig. Dit is egter die bekendste vir die psigotropiese effekte van dagga se aktiewe bestanddeel, tetrahidrokannabinol (THC).

Die kwessie oor of dagga verslawend is, is nog nie heeltemal duidelik nie. Baie navorsing word gedoen om korrekte en interessante inligting vir gebruikers, hul naasbestaandes, handelaars en almal wat oor dagga wonder, beskikbaar te stel.

Hierdie handleiding bring die leser op datum met alles wat ons weet aangaande dagga. Slegs wanneer al die feite op die tafel is, is dit sinvol om ’n opinie oor hierdie wonderlike plant te waag.

Toe Dit Nog Vroeg Was (Afrikaans, Paperback): Mari Grobler Toe Dit Nog Vroeg Was (Afrikaans, Paperback)
Mari Grobler
R168 Discovery Miles 1 680 Ships in 4 - 6 working days

Hoe het hulle geleef, en wat het hulle gevoel - daardie oermense wat langs ons Suidkus geleef het, wie se nasate ons die San en die Khoi noem? Wie kan saampraat met hulle, die "eerste mense" van wie ons net oorblyfsels van groot mites, tergende rotsprente en enigmatiese artefakte het? Eintlik is dit net die digkuns wat dit kan waag om in hulle stiltes in te beweeg.

Koemelaat - 'n Sanity joernaal van 'n nuwe ma (Afrikaans, Paperback): Milan Murray Koemelaat - 'n Sanity joernaal van 'n nuwe ma (Afrikaans, Paperback)
Milan Murray 2
R91 Discovery Miles 910 Ships in 4 - 6 working days

In Koemelaat vertel Milan Murray, bekende aktrise van onder meer Binnelanders, Isidingo, Transito, en huidige anker-aanbieder van Ontbytsake, haar 'ontnugtering' van ma-word en wedervaringe met ouerskap oor die algemeen. Dit is 'n titel wat pittig geskryf is en waarmee enige vrou en moeder sal kan identifiseer. Sy skryf sommer elke ma se verhaal – met 'n lag en 'n traan. Dit vertel ook van verhoudings, vriendskappe en ook oor die lewenspad van die skrywer, wat 'n welbekend figuur is.

In Die Oog Van Stilte (Afrikaans, Paperback): Willie Kuhn In Die Oog Van Stilte (Afrikaans, Paperback)
Willie Kuhn
R102 Discovery Miles 1 020 Ships in 4 - 6 working days

Veertig gedigte van 'n nuwe stem in die poesie. Die wye verskeidenheid onderwerpe dek sake waarin die gewone mens belangstel erotiek, dood, die natuur, religie - wat dit 'n besonder toeganklike bundel maak. Bekende figure, gebeure, instellings en plekke word op verrassend nuwe wyse beskou: Johannes Kerkorrel, Madiba, die Waarheidskommissie, die Wederkoms, Namakwaland en verengelste Afrikaans.

My Voete Loop Na Wellington ... (Afrikaans, Paperback): Riana Scheepers My Voete Loop Na Wellington ... (Afrikaans, Paperback)
Riana Scheepers 1
R97 Discovery Miles 970 Ships in 4 - 6 working days

In hierdie bundel opwindende sketse neem die veelbekroonde skrywer haar lesers op reis: na Pelgrimsrus; die vergete dorpie Eselbank in die Sederberge; Paternoster aan die Weskus en Namibie. Sy reis ook verder: na die Skotse Hooglande, Buenos Aires met sy polsende tango, klein Griekse dorpies wat wit en blou en pragtig is. Die reise is te voet, per trein, per vliegtuig en selfs per besemstok! Scheepers het die vermoe om met die intimiteit van haar gewaarwordinge en die sensualiteit van haar belewenisse die leser deel te maak van reise na onbereikbare, ver plekke. Die bundel is ’n keur uit sketse wat in Beeld, Die Volksblad, De Kat en Rooi Rose verskyn het.

Dot Prinsloo SE Onthouboek - 'n Kontreijoernaal (Afrikaans, Hardcover): Dot Prinsloo Dot Prinsloo SE Onthouboek - 'n Kontreijoernaal (Afrikaans, Hardcover)
Dot Prinsloo
R183 Discovery Miles 1 830 Ships in 4 - 6 working days
Die houtbeen van St Sergius - Opstelle oor Afrikaanse romans (Afrikaans, Paperback): Chris N. Van Der Merwe Die houtbeen van St Sergius - Opstelle oor Afrikaanse romans (Afrikaans, Paperback)
Chris N. Van Der Merwe
R301 Discovery Miles 3 010 Ships in 4 - 6 working days
Boereboeddhiste (Afrikaans, Paperback): Piet Wagenaar Boereboeddhiste (Afrikaans, Paperback)
Piet Wagenaar
R110 Discovery Miles 1 100 Ships in 4 - 6 working days
Wys My Waar is Timboektoe (Afrikaans, English, Hardcover): Hennie Aucamp Wys My Waar is Timboektoe (Afrikaans, English, Hardcover)
Hennie Aucamp
R346 Discovery Miles 3 460 Ships in 4 - 6 working days
Drie Susters Twee (Afrikaans, Paperback): Reza De Wet Drie Susters Twee (Afrikaans, Paperback)
Reza De Wet
R189 Discovery Miles 1 890 Ships in 4 - 6 working days
Van Die Banke Op Die Planke (Afrikaans, Paperback): Van Wyk Van Die Banke Op Die Planke (Afrikaans, Paperback)
Van Wyk; Edited by Elise van Wyk
R161 Discovery Miles 1 610 Ships in 5 - 10 working days

Die toneelstukke in hierdie boek kan met groot vrug in die klaskamer gelees en bespreek word, maar hulle is eintlik bedoel om opgevoer te word. Daar is iets vir elke smaak; skreeusnaakse geheime en misverstande tussen mense, die bekoring van Afrika-legendes en self 'n besoek van 'n ander planeet af. Om the help om elke toneelstuk beter te verstaan, is daar ook verklarings van moeilike woorde, interessante vrae en 'n hele verskeidenheid van aktiwiteite rondom die tema van die stuk.

Bonkige Zoeloelander (Afrikaans, Hardcover, Re-issue): J C Kannemeyer Bonkige Zoeloelander (Afrikaans, Hardcover, Re-issue)
J C Kannemeyer
R220 Discovery Miles 2 200 Ships in 4 - 6 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Apartheid's Granddaughter - An…
Lidia Rauch Paperback R290 R220 Discovery Miles 2 200
Super-Resolution Imaging
Subhasis Chaudhuri Hardcover R5,298 Discovery Miles 52 980
Letters To My Mother
Kumi Naidoo Paperback R300 R277 Discovery Miles 2 770
Shine A Light - In Conversation With…
Corrine Wilson Paperback R336 Discovery Miles 3 360
The Fast 800 Recipe Book - Low-Carb…
Dr. Clare Bailey, Justine Pattison Paperback  (2)
R574 R522 Discovery Miles 5 220
Showdown At The Red Lion - The Life And…
Charles Van Onselen Paperback R320 R286 Discovery Miles 2 860
Seasons Come To Pass - A Poetry…
H. Moffett Paperback  (5)
R451 R420 Discovery Miles 4 200
Process Tomography - Principles…
M.S. Beck, Williams Hardcover R1,396 Discovery Miles 13 960
A Different Kind Of Power - A Memoir
Jacinda Ardern Paperback R448 Discovery Miles 4 480
At&t Reliability Manual
David J. Klinger, Yoshinao Nakada, … Hardcover R4,206 Discovery Miles 42 060

 

Partners