0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (71)
  • R50 - R100 (94)
  • R100 - R250 (311)
  • R250 - R500 (284)
  • R500+ (174)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Taal en Letterkunde

Die Blou Uur (Afrikaans, Hardcover): Hennie Aucamp Die Blou Uur (Afrikaans, Hardcover)
Hennie Aucamp
R49 Discovery Miles 490 Out of stock
Geskiedenis Van Die Afrikaanse Literatuur II, 2 (Afrikaans, Book, Reissue): J C Kannemeyer Geskiedenis Van Die Afrikaanse Literatuur II, 2 (Afrikaans, Book, Reissue)
J C Kannemeyer
R116 Discovery Miles 1 160 Out of stock
Bestand (Afrikaans, Book): Elisabeth Eybers Bestand (Afrikaans, Book)
Elisabeth Eybers
R44 Discovery Miles 440 Out of stock
Een Nagelaten Bekentenis (Afrikaans, Book): Marcellus Emants Een Nagelaten Bekentenis (Afrikaans, Book)
Marcellus Emants
Einder (Afrikaans, Book): Elisabeth Eybers Einder (Afrikaans, Book)
Elisabeth Eybers
Veelvuldige Gebruike Vir Huishoudelike Toestelle (Afrikaans, Paperback): Andries Bezuidenhout Veelvuldige Gebruike Vir Huishoudelike Toestelle (Afrikaans, Paperback)
Andries Bezuidenhout; Illustrated by Andries Bezuidenhout
R264 Discovery Miles 2 640 Ships in 12 - 17 working days

In Andries Bezuidenhout se tweede bundel word twee werklikhede wat op die oog af nie raakpunte het nie, naas mekaar geplaas. Aan die een kant is daar die groter ruimte van die Suid-Afrikaanse stad en platteland, en aan die ander kant die intieme ruimte van die huis, veral die kombuis, gevul met verskillende toestelle. In albei hierdie ruimtes is verandering aan die werk. Die slopende werking van die geskiedenis bring verval, afsondering en verlatenheid in stad en dorp mee; in die kombuis is die verandering geheimsinniger, soms meer sinister, en wonder die spreker oor die sameswerings van huishoudelike toestelle teen hulle gebruikers (“Kombuiskomplot”). In die gedig “Muizenberg, renovator’s dream” word die verandering wat die geskiedenis meebring, gesien as die “ewige ritme van bou en verval”, daarenteen is die prosesse in die huis, afkoeling, reiniging, en voorbereiding van maaltye iets baie meer basies, maar noodsaaklik, soos die digter in “You’ll always find me in the kitchen at parties” aanvoer: “Die geskiedenis, liewe vriende,/word selde in fabrieke vervaardig,/soos enige digter wat haar sous werd is weet:/In kombuise word dit opgekook.”

Inferno (Afrikaans, Paperback): Dante Alighieri Inferno (Afrikaans, Paperback)
Dante Alighieri; Translated by Cas Vos
R260 R220 Discovery Miles 2 200 Save R40 (15%) Ships in 5 - 10 working days

Cas Vos is ‘n bekende op die gebied van digkuns. Sy vorige werke sluit in: Die goddelike komedie (2017) en Il Paradiso (2018).

In albei het hy homself bewys as meestervertaler van die wêreld se meesterstukke. Sy nuutste bundel, Inferno, is die eerste rymende versvertaling van die meester Dante Alighieri in Afrikaans.

Hierdie bundel is ‘n prestasie wat in die voorsienbare toekoms onherhaalbaar is en lank ‘n standaardwerk sal wees.

Blomme Vir Die Winter (Afrikaans, Book): N. P. van Wyk Louw Blomme Vir Die Winter (Afrikaans, Book)
N. P. van Wyk Louw
Heimdall (Afrikaans, Hardcover): M.M. Walters Heimdall (Afrikaans, Hardcover)
M.M. Walters
R49 Discovery Miles 490 Out of stock
Vlug Van Die Gees (Afrikaans, Paperback): Cas Vos Vlug Van Die Gees (Afrikaans, Paperback)
Cas Vos
R220 R186 Discovery Miles 1 860 Save R34 (15%) Ships in 5 - 10 working days

In die begin was daar net duisternis, ’n atoom, ’n saad, ’n onderbewyssyn. Hieruit word gedigte geskep wat na die sin van hierdie lewe vra. ’n Lewe omring deur ’n gebrek aan liefde en deernis, bedreig deur armoede, onreg, korrupsie, hooploosheid, siekte wat genees en siekte wat tot die dood lei.

Cas Vos se eie unieke idiolek kom na vore in hierdie ryk geskakeerde bundel. Spanning, metafore, ironieë, paradokse, en die kroon van alles, die liefde, wat die oerchaos oorwin, weef die bundel tot ’n hegte eenheid.

My Naam is Jan-Hendrik (Afrikaans, Paperback): Martyn G Turck My Naam is Jan-Hendrik (Afrikaans, Paperback)
Martyn G Turck
R330 Discovery Miles 3 300 Ships in 10 - 15 working days
Gisterwinter (Afrikaans, Paperback): Susanne Pike Gisterwinter (Afrikaans, Paperback)
Susanne Pike
Lukas bou 'n superkar - Leesgids (Afrikaans, Paperback): Liesl Janse van Rensburg Lukas bou 'n superkar - Leesgids (Afrikaans, Paperback)
Liesl Janse van Rensburg
R100 R86 Discovery Miles 860 Save R14 (14%) Ships in 7 - 11 working days
Die verhaal van die Griekse taal oor 35 eeue heen (Afrikaans, Paperback): Gerrit van Wyk Kruger Die verhaal van die Griekse taal oor 35 eeue heen (Afrikaans, Paperback)
Gerrit van Wyk Kruger

Vir die eerste keer in Afrikaans (die jongste Westerse taal wat in die afgelope eeu reeds sy eie unieke letterkunde geskep het) word die verhaal van Grieks vertel, die oudste Westerse taal waarin feitlik al die bekende literere genres hul weergalose vorm en gestalte gekry het. Hoewel hierdie publikasie basies linguisties van aard is, poog die skrywer om die dramatis personae self ook aan die woord te stel in plaas van om net in taalkundige jargon te verval. Om ’n werk soos hierdie saam te stel, vereis kundigheid in verskeie vaksubgebiede vanaf oer-Grieks in sy sillabiese lynskriffases A en B; die Grieks van die Goue Era van Perikles se Athene (circa 500 v.C.); Homeros wat bedrieglik pre-klassiek is; Nuwe-Testamentiese Grieks en Moderne Grieks.

Grens (Afrikaans, Paperback): Leonette Smit Grens (Afrikaans, Paperback)
Leonette Smit
R166 Discovery Miles 1 660 Out of stock

Ignatius Smit sterf by geboorte op Woensdag, 3 Maart 1982 op Katima Mulilo in Namibie se Kaprivistrook. Omdat Ignatius se ouers die sendingpaar is, word hy begrawe op 'n afgelee plek in 'n bos, naby die graf van magistraat Trollop wat aan koors in Barotsiland gesterf het.

Sy ma sukkel om sy dood te verwerk, omdat sy as geestelike leier verantwoordelik voel vir die vertroosting van die dorpsmense, wat net so platgeslaan is deur sy onverwagte dood. Jare later haal sy onverwekte dood haar in. Hierdie is haar, Leonette, se verhaal. Dis 'n verhaal van verlies en die verwerking daarvan, wat grootliks afspeel binne die militêre milieu - waarvan grenslewe 'n groot komponent is.

Baie jare later kry sy vertroosting deur berading en musiekterapie van 'n orrelsimfonie van Saint-Saens. Dit gee vir haar 'n visualisering van Ignatius se lewe na die dood. So kry sy volkome bevryding vir haar pynlike smart.

Festschrift Rufus H. Gouws (English, Afrikaans, Paperback): Willem Botha, Paul Mavoungou, Dion Nkomo Festschrift Rufus H. Gouws (English, Afrikaans, Paperback)
Willem Botha, Paul Mavoungou, Dion Nkomo

The range of languages covered by the lexicographic investigations reported on, e.g. Afrikaans, English, Northern Sotho, Yilumbu, Fang, French and Dutch, is a clear indication of the wide-ranging influence of Rufus Gouws, to whom the work is dedicated. Rufus Gouws het ’n besondere vakwetenskaplike bydrae tot die leksikografie gemaak, sowel plaaslik as internasionaal. In Suid-Afrika is hy sekerlik die voorloper in die vestiging van die leksikografie as vakwetenskap. Hierdie publikasie, bestaande uit bydraes van sy studente, is getuie van die deeglike akademiese opleiding wat hulle onder sy bekwame leiding ondergaan het.

English-Afrikaans & Afrikaans-English One-to-One Dictionary (Afrikaans, English, Hardcover): A. Venter English-Afrikaans & Afrikaans-English One-to-One Dictionary (Afrikaans, English, Hardcover)
A. Venter
R688 Discovery Miles 6 880 Ships in 9 - 15 working days
Ek wil he jy moet weet.... - Sy is steeds my kind (Afrikaans, Paperback): Susan Lemmer Ek wil he jy moet weet.... - Sy is steeds my kind (Afrikaans, Paperback)
Susan Lemmer
R97 Discovery Miles 970 Out of stock
By Se Bedkassieboek (Afrikaans, Paperback): Liza Albrecht By Se Bedkassieboek (Afrikaans, Paperback)
Liza Albrecht
R207 Discovery Miles 2 070 Out of stock
Op Die Vingerpunte Van Die Heelal (Afrikaans, Paperback): Rene Bohnen Op Die Vingerpunte Van Die Heelal (Afrikaans, Paperback)
Rene Bohnen
R175 R148 Discovery Miles 1 480 Save R27 (15%) Ships in 5 - 10 working days

Hierdie poësie gaan oor verhoudings en patrone. Tussen mense, tussen mens en omgewing, tussen getalle en geloof. Dit is ʼn bundel oor broosheid, struktuur en verval. Weerloosheid en weerbaarheid van mens en landskap word geteken, daar word gekyk na die kwesbare samehang van die geheel en na onregte op sosiale vlak.

Die digter pak ʼn kronkelende reis aan na die onsekere tussenruimtes van bestaan. Die verse verken bekende kunstenaars aan die hand van persoonlike belewenisse, (en andersom).

Om die Ander te besoek is om die Self te begin ontsyfer.

Beskut Teen Vrese (Afrikaans, Paperback): Cas de Vos Beskut Teen Vrese (Afrikaans, Paperback)
Cas de Vos
R10 R9 Discovery Miles 90 Save R1 (10%) Ships in 5 - 10 working days

Beskut teen vrese is heg gekomponeer en ryk aan vars en verrassende beelde. Dit is 'n eiesoortige bydrae tot die Afrikaanse poesie. Die bundel is meer as aktueel. Dit is in en vir hierdie tyd van vrese waarin ons leef geskryf. Dit word ingelei deur Verse teen vrese. Corona het ons almal se insigte, vooruitsigte en drome oorgeneem. Daarom kan ons ons vereenselwig met die bedreigdes. Ons hede en toekoms word deur Corona bedreig. Alles is onseker. Die vraag is: hoe kan en moet ons leef in die tyd van Corona? Is daar nie tog sprankies hoop nie? Hoe lyk en waarheen lei die omwee van die liefde ons? Waar Corona is, is daar ook elegiee - uit die antieke en huidige werelde. Kan die towerfluit ons help teen Corona? Is die mens (ons) nie net 'n waagstuk nie? Hierdie bundel wemel van ontroerende verse in die tyd van Corona. Met die verse in die hand en hart mag ons Corona in die gesig kyk, al sien ons niks nie. Die gedigte laat ons die onsienlike van Corona sien.

Die Waarheid Oor Duiwe (Afrikaans, Paperback): Gisela Ullyatt Die Waarheid Oor Duiwe (Afrikaans, Paperback)
Gisela Ullyatt
R330 Discovery Miles 3 300 Ships in 12 - 17 working days

Die waarheid oor duiwe is Gisela Ullyatt se debuutbundel oor intieme ruimtes, jeugherinneringe en verlies.

Die sentrale tema wat deur die bundel aangespreek word, dui op 'n proses van vervreemding van die alledaagse, toenemende vereensaming, verlies en verlange. Sekerhede word opgeskort en die donker ondertone van die daaglikse, dikwels teleurstellende en selfs ontstellende werklikheid word ontbloot.

Hierdie aanbod vind plaas teen die agtergrond van onder andere 'n religieuse onderbou van Bybelse en ook Boeddhistiese verwysings (veral in afdeling drie se haikoegedigte), wat 'n rol speel om die gegewe saam te snoer en bepaalde temas uit te bou.

Dot Prinsloo SE Onthouboek - 'n Kontreijoernaal (Afrikaans, Hardcover): Dot Prinsloo Dot Prinsloo SE Onthouboek - 'n Kontreijoernaal (Afrikaans, Hardcover)
Dot Prinsloo
R116 Discovery Miles 1 160 Out of stock
Donkerland (Afrikaans, Paperback): Deon Opperman Donkerland (Afrikaans, Paperback)
Deon Opperman
R432 Discovery Miles 4 320 Ships in 10 - 15 working days

Een plaas. Een familie. Een bloedlyn. Sewe geslagte.

In 1838 vlug Pieter de Witt uit die Oos-Kaap na Natal om ná maande van uiterste ontbering op die walle van die Tugelarivier ’n hoekpaal in te kap en sy plaas af te tree. Hy noem die plaas Donkerland. Dit is hier waar sewe geslagte De Witts die wel en wee van ’n ontluikende volk beleef: die Groot Trek, die stryd teen die Zoeloes, die Anglo-Boereoorlog, Groot Depressie, 1948-verkiesing, Grensoorlog, Soweto-opstande en die oorgang tot ’n demokratiese Suid-Afrika. Vir honderd agt-en-vyftig jaar leef die De Witts die triomf en die smaad van die geskiedenis op ’n enkele stuk grond uit; ná sewe geslagte begin dit deurskemer wat dit beteken om in hierdie aarde ’n hoekpaal in te slaan en ’n plaas af te tree.

Donkerland is die eerste aflewering in Deon Opperman se Afrikaner-trilogie.

Dit Reen Rose - Beeld Van 'n Kindertyd (Afrikaans, Hardcover, Reissue): Audrey Blignault Dit Reen Rose - Beeld Van 'n Kindertyd (Afrikaans, Hardcover, Reissue)
Audrey Blignault
R68 Discovery Miles 680 Out of stock
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Skryf Afrikaans Van A Tot Z - Die…
Sebastian Pistor, Dalene Muller Paperback R350 R301 Discovery Miles 3 010
Christo Wiese - Risiko en Rykdom
T J Strydom Paperback R385 R331 Discovery Miles 3 310
Bloed, Dunner as Water - Suid-Afrika se…
Charne Kemp Paperback R340 R292 Discovery Miles 2 920
Ongeskonde
Alwyn Uys Paperback R240 R206 Discovery Miles 2 060
Paul Kruger - Toesprake En…
Johan Bergh Hardcover  (3)
R363 Discovery Miles 3 630
Koning Eenoog - 'n Migranteverhaal
Toef Jaeger Paperback R101 Discovery Miles 1 010
Van Tweeling Tot Trafalgar Square - 'n…
Portchie Paperback R295 R254 Discovery Miles 2 540
Knapsekerels
Pieter Fourie Paperback R175 R148 Discovery Miles 1 480
Rassie - Stories Oor Rugby En Die Lewe
Rassie Erasmus, David O'Sullivan Paperback R350 R296 Discovery Miles 2 960
Landuit - Want jy wil mos
Zirk van den Berg Paperback R320 R239 Discovery Miles 2 390

 

Partners