Books > Language & Literature > Language & linguistics > Historical & comparative linguistics
|
Not currently available
Die verhaal van die Griekse taal oor 35 eeue heen (Afrikaans, Paperback)
|
|
Die verhaal van die Griekse taal oor 35 eeue heen (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
We don't currently have any sources for this product. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.
|
Vir die eerste keer in Afrikaans (die jongste Westerse taal wat in
die afgelope eeu reeds sy eie unieke letterkunde geskep het) word
die verhaal van Grieks vertel, die oudste Westerse taal waarin
feitlik al die bekende literere genres hul weergalose vorm en
gestalte gekry het. Hoewel hierdie publikasie basies linguisties
van aard is, poog die skrywer om die dramatis personae self ook aan
die woord te stel in plaas van om net in taalkundige jargon te
verval. Om ’n werk soos hierdie saam te stel, vereis kundigheid in
verskeie vaksubgebiede vanaf oer-Grieks in sy sillabiese
lynskriffases A en B; die Grieks van die Goue Era van Perikles se
Athene (circa 500 v.C.); Homeros wat bedrieglik pre-klassiek is;
Nuwe-Testamentiese Grieks en Moderne Grieks.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Locality
Enoch Olade Aboh, Maria Teresa Guasti, …
Hardcover
R3,896
Discovery Miles 38 960
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.