|
|
Books > Christianity > The Bible
Mini-oordenkings vir vroue is ’n geskenk van hoop en vreugde wat vroue
herinner dat God altyd naby hulle is. Die 180 kort en inspirerende
oordenkings sal elke vrou aanmoedig om God se belofte van onfeilbare
liefde te koester.
Die handige sakpas-formaat laat vroue toe om enige tyd en enige plek
stil te word en tyd saam met Hom deur te bring.
This is an excellent large print NIV translation of the Christian Bible
published by Zondervan. The cover is a soft flexible leather of two
colors – chocolate and amber. A brown ribbon bookmark is attached to
the spine.
Discover the world's best-selling modern-English Bible translation with
the accurate, readable, and clear NIV Personal Size Large Print Bible.
• Large print type
• Subject headings
• Translator's notes
• Beautiful and durable binding
• Ribbon Marker
• 11.5-point type size
’n Omvattende Afrikaanse Studiebybel gebaseer op die vertroude teks van
die NLV wat die temas van die Bybel in diepte ontgin.
Die NLV Tematiese Studiebybel is ’n diepgrondige studie oor die temas
van die Bybel, gebaseer op die vertroude teks van die Nuwe Lewende
Vertaling. Ses van Suid-Afrika se voorste teoloë het saamgespan om die
woorde en wêreld van die Bybel vir die hedendaagse leser te ontsluit.
Kenmerke van hierdie unieke Studiebybel:
- Die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling.
- 'n Inleiding tot elke Bybelboek wat die agtergrond, opbou,
outeurskap en boodskap van die boek uiteensit.
- Inleidende artikels tot die Ou en Nuwe Testament, die Pentateug,
die historiese boeke, die digterlike en wysheidsboeke, die Profete,
Paulus se briewe en die Apokaliptiek.
- 500+ artikels wat die hooftemas van die Bybel ontgin.
- 14 000+ studienotas wat woorde, frases, verse en perikope
ontsluit, en konteks, breër agtergrond en dieper insig bied oor die
hooftemas van die Bybel.
- 100+ persoonsprofiele oor belangrike Bybelfigure, soos Abraham,
Dawid, Maria, Timoteus en Paulus.
- 50+ kaarte en diagramme wat sleutelplekke in die Bybel verhelder.
- Alfabetiese en tematiese indekse.
- Die NLV Tematiese Studiebybel is ’n omvattende hulpmiddel wat
Bybelstudie indringend sal verryk.
'n Reis na innerlike vrede en wysheid - Hierdie 365 oordenkings verken elke aspek van die Gebed om kalmte en hoe jy dit daagliks op jou lewe kan toepas.
Ons lewe is gejaagd. Ons omstandighede – goed en sleg – stoot ons hiernatoe en daarnatoe. Ons voel asof gebeurtenisse buite ons beheer ons lewe bepaal. Ons smag na vrede, na ’n plek waar veiligheid en rus is. As antwoord op hierdie soeke na vrede herinner die geliefde predikant en skrywer Trevor Hudson lesers aan die beproefde wysheid in die alombekende Gebed om kalmte:
God, skenk my die gemoedskalmte, om die dinge te aanvaar wat ek nie kan verander nie, die moed om die dinge te verander wat ek kan, en die wysheid om te weet wat die verskil is.
Hierdie 365 oordenkings verken elke aspek van hierdie gebed en hoe jy dit daagliks op jou lewe kan toepas. Namate jy die Gebed om kalmte gebruik as gids om elke dag in vriendskap met jou Here en Skepper te lewe, sal God se geskenk van vrede jou lewe vul en deur jou vloei waar jy jou ook al bevind. Elke oordenking word afgesluit met ’n praktiese voorstel hoe jy hierdie gebed elke dag kan uitleef. Só sal jou lewe ál meer op God gefokus word, en sal jy die innerlike vrede ervaar waarna jou hart smag.
Trevor Hudson is ’n Metodistepredikant, en tans ook betrokke by The Institute for Creative Conversations by die Northfield Metodistekerk in Suid-Afrika. Trevor se bediening behels onderrig, die aanbied van lesings en naweekseminare dwarsoor die land, sowel as internasionaal. Hy is die skrywer van verskeie boeke, waaronder ’n Dieper verhouding met God, Gebed om kalmte en Vrae wat God ons vra.
Charles Spurgeon has been called the "Prince of Preachers." He
preached to over 10 million people in his lifetime, and his written
sermons have impacted millions more since 1866. The CSB Spurgeon
Study Bible features thousands of excerpts from Spurgeon's sermons,
chosen and edited by Alistair Begg, in order to bring the richness
of the Prince of Preachers' insights into your daily study of God's
Word. Features include: Introductory biography of Charles Spurgeon,
study notes crafted from Spurgeon sermons, extracted sermon
illustrations placed on the same page as the associated biblical
text, sermon notes and outlines in Spurgeon's own handwriting,
"Spurgeon Quotables" inserted throughout the Bible, book
introductions with book overviews in Spurgeon's own words, topical
subheadings, two-column layout, black-letter text, footnotes,
concordance, smyth-sewn binding, presentation page, full-color
maps, and more. The CSB Spurgeon Study Bible features the highly
readable, highly reliable text of the Christian Standard Bible (R)
(CSB). The CSB stays as literal as possible to the Bible's original
meaning without sacrificing clarity, making it easier to engage
with Scripture's life-transforming message and to share it with
others.
|
You may like...
Bad Luck Penny
Amy Heydenrych
Paperback
(1)
R350
R323
Discovery Miles 3 230
|