0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R50 - R100 (1)
  • R100 - R250 (10)
  • R250 - R500 (16)
  • R500+ (13)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Wiskunde en Wetenskap

Sasol Eerste Veldgids tot Soogdiere van Suider-Afrika (Afrikaans, Paperback): Sean Fraser Sasol Eerste Veldgids tot Soogdiere van Suider-Afrika (Afrikaans, Paperback)
Sean Fraser
R120 R111 Discovery Miles 1 110 Save R9 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Sasol Eerste Veldgids tot Soogdiere van Suider-Afrika bied aan die jong leser ’n fassinerende blik op die diere lewe van die streek. Met behulp van volkleur foto’s en verspreidings kaarte, asook maklik leesbare teks, sal die jong volwassene en ontluikende natuur liefhebber die meer algemene soogdierspesies in Suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke vreet- en teelgewoontes.

Konec Teorije Velikega poka - Renesansa fizike (Afrikaans, Paperback): Sre?ko Sorli Konec Teorije Velikega poka - Renesansa fizike (Afrikaans, Paperback)
Srečko Sorli
R552 Discovery Miles 5 520 Ships in 18 - 22 working days
????? ????? ??? 1 - ?????? ?????? ??? ?????? ????? ?????? (Afrikaans, Paperback): Zeleke Behailu ሳይንስና ኢቮሉሽን ክፍል 1 - ኢቮሉሽናዊ ቲዎሪዎችን ውድቅ የሚያደርጉ ሳይንሳዊ ማስረጃዎች (Afrikaans, Paperback)
Zeleke Behailu
R490 Discovery Miles 4 900 Ships in 18 - 22 working days
????? ????? ??? 2 - ?????? ?????? ??? ?????? ????? ?????? (Afrikaans, Paperback): Zeleke Behailu ሳይንስና ኢቮሉሽን ክፍል 2 - ኢቮሉሽናዊ ቲዎሪዎችን ውድቅ የሚያደርጉ ሳይንሳዊ ማስረጃዎች (Afrikaans, Paperback)
Zeleke Behailu
R485 Discovery Miles 4 850 Ships in 18 - 22 working days
Maklike aftrek van wiskunde vir kinders Montessori Math Subtraction Flash Cards - Groot boek wiskunde-werkboek met prente. My... Maklike aftrek van wiskunde vir kinders Montessori Math Subtraction Flash Cards - Groot boek wiskunde-werkboek met prente. My Eerste speletjies het die kleuter, 1ste, 2de klas maklik gemaak (Afrikaans, Paperback)
Alexa Club
R283 Discovery Miles 2 830 Ships in 18 - 22 working days
Leer wiskunde-tafel vir kinders montessori Practice Makes Perfect Math Multiplication - 1000+ oefen... Leer wiskunde-tafel vir kinders montessori Practice Makes Perfect Math Multiplication - 1000+ oefen wiskunde-vermenigvuldigingskaarte-werkboeke met prente van nul tot 12 (0-12). Prettige wiskundespeletjies vir kinders (Afrikaans, Paperback)
Alexa Club
R283 Discovery Miles 2 830 Ships in 18 - 22 working days
Leer maklike wiskundetoevoeging vir kinders Montessori Math Addition Flash Cards - My eerste groot boek vir wiskunde met... Leer maklike wiskundetoevoeging vir kinders Montessori Math Addition Flash Cards - My eerste groot boek vir wiskunde met foto's tot en met 10. Aangename kaartspeletjies vir kleuterskool en graad 1,2 (Afrikaans, Paperback)
Master Curriculum
R283 Discovery Miles 2 830 Ships in 18 - 22 working days
Evolusie vir Christene (Afrikaans, Paperback): Albert Alberts Evolusie vir Christene (Afrikaans, Paperback)
Albert Alberts
R305 Discovery Miles 3 050 Ships in 2 - 4 working days

Daar is baie intelligente en toegewyde Christene wat evolusie sien as ‘n ateistiese dogma wat die kern van die geloof van ‘n Christen bedreig. Dit het al begin na die publiskasie van Charles Darwin se boek oor evolusie maar is meer onlangs op ‘n spits gedryf deur die aggressiewe publikasies van ateistiese natuurwetenskaplikes wat beweer dat daar nou geen rol meer bestaan vir God in die skepping nie. Dit het op sy beurt weer ongelukkig gelei tot veelvuldige publikasies deur toegewyde Christene wat probeer het om die wetenskap van evolusie te diskrediteer. Opwindende nuwe navorsing oor die meganisme van evolusie het al hoe duideliker in die afgelope dekades geword. Die leser word hieraan blootgestel en dit sal duidelik word dat God op opwindende maniere evolusie gebruik het om ons, die uiteindelike kroon van Sy skepping, daar te stel. Dit is die wese van die teistiese benadering. Al die verskillende geloofsmodelle word bespreek en daar word veral op die teistiese benadering klem geplaas. Knelpunte word deeglik uitgelig. Aan die einde van die boek sal die toegewyde Christen besef dat hy of sy die wetenskap van evolusie ten volle kan aanvaar en steeds in verwondering die hande kan ophef en Hom prys en eer vir Sy krag en majesteit.

Die filosoof se klip boek - antieke wetenskap (Afrikaans, Paperback): Steven School Die filosoof se klip boek - antieke wetenskap (Afrikaans, Paperback)
Steven School
R241 Discovery Miles 2 410 Ships in 18 - 22 working days
Annales Des Sciences Naturelles - Zoologie Et Biologie Animale (English, Afrikaans, Paperback): Anonymous Annales Des Sciences Naturelles - Zoologie Et Biologie Animale (English, Afrikaans, Paperback)
Anonymous
R830 R736 Discovery Miles 7 360 Save R94 (11%) Ships in 18 - 22 working days
Annales Des Sciences Naturelles - Botanique (English, Afrikaans, Paperback): Anonymous Annales Des Sciences Naturelles - Botanique (English, Afrikaans, Paperback)
Anonymous
R858 R758 Discovery Miles 7 580 Save R100 (12%) Ships in 18 - 22 working days
Annales Des Sciences Naturelles - Zoologie Et Biologie Animale (English, Afrikaans, Paperback): Anonymous Annales Des Sciences Naturelles - Zoologie Et Biologie Animale (English, Afrikaans, Paperback)
Anonymous
R779 R695 Discovery Miles 6 950 Save R84 (11%) Ships in 18 - 22 working days
Annales Des Sciences Naturelles - Botanique (English, Afrikaans, Paperback): Anonymous Annales Des Sciences Naturelles - Botanique (English, Afrikaans, Paperback)
Anonymous
R857 R757 Discovery Miles 7 570 Save R100 (12%) Ships in 18 - 22 working days
VOELS EN BYBELS IN DIE GESKIEDENIS (Monochroom Uitgawe) (Afrikaans, Paperback): Tian Hattingh VOELS EN BYBELS IN DIE GESKIEDENIS (Monochroom Uitgawe) (Afrikaans, Paperback)
Tian Hattingh
R477 Discovery Miles 4 770 Ships in 18 - 22 working days

Voels en Bybels in die Geskiedenis het tot stand gekom omdat die skrywer Tian Hattingh beide 'n student van Bybelse Hebreeus en 'n amateur voelkundige is. Na 'n aantal besoeke aan die Heilige Land is hy geinspireer om die voels in die Christelike Bybels te bestudeer. Tian se interessante ontdekkings, tesame met sy begeerte om die kennis met 'n wyer gehoor te deel, het uitgeloop op die publikasie van Voels en Bybels in die Geskiedenis.

Sterrekunde Binne Bereik (Afrikaans, Paperback): Neville Young Sterrekunde Binne Bereik (Afrikaans, Paperback)
Neville Young
R325 Discovery Miles 3 250 Ships in 2 - 4 working days

Hierdie boek, geskryf vir die leek in 'n gebruikersvriendelike styl, wys hoe jy met jou eie oe of met 'n verkyker aktief aan sterrekunde kan deelneem. Die boek verduidelik hoe jy byvoorbeeld Venus in die daglig kan sien en hoe 'n mens die mane van Jupiter, wat voordurend in die aand van posisie verander, kan dophou. Sterrekunde binne bereik is ook ideaal om skoliere sowel as onderwysers by te staan as 'n sterrekunde-hulpbron, en om 'n belangstelling in algemene wetenskaplike beginsels soos ellipse, te prikkel. Vind ook uit waarom die dae van die week van sterrekunde afgelei is.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
African Artificial Intelligence…
Mark Nasila Paperback R350 R312 Discovery Miles 3 120
Computer and Computing Technologies in…
Daoliang Li Hardcover R2,750 Discovery Miles 27 500
Artificial Intelligence - Law and…
Charles Kerrigan Hardcover R6,534 Discovery Miles 65 340
Collaborative Networks and Digital…
Luis M. Camarinha-Matos, Hamideh Afsarmanesh, … Hardcover R2,780 Discovery Miles 27 800
The Future of Copyright in the Age of…
Aviv H. Gaon Hardcover R3,566 Discovery Miles 35 660
Data Analytics for Social Microblogging…
Soumi Dutta, Asit Kumar Das, … Paperback R3,335 Discovery Miles 33 350
Blockchain Technology for Global Social…
Jane Thomason, Sonja Bernhardt, … Hardcover R4,865 Discovery Miles 48 650
Digital Dharma - How AI Can Elevate…
Deepak Chopra Paperback R440 R393 Discovery Miles 3 930
Handbook of Research on Edge Computing…
G. Nagarajan, R I Minu Hardcover R7,006 Discovery Miles 70 060
AI-Driven Intelligent Models for…
Samala Nagaraj, Korupalli V Rajesh Kumar Hardcover R6,199 Discovery Miles 61 990

 

Partners