Is jy op soek na iets kleins om ’n vriendin se geskenk af te rond?
101 Seëninge vir ’n lied in jou hart is ideaal vir ’n vriendin, suster,
tannie of dogter. Die 101 teksverse en inspirerende aanhalings sal
enige vrou se dag opkikker. Gee die hele boksie net so as ’n geskenkie,
of deel ’n kaartjie met enigeen wat ’n spesiale gedagte vir die dag
nodig het.
Die 51 volkleur-kaartjies is verpak in ’n stewige boksie met ’n deksel.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!