0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > Romance

Buy Now

Tien Voor Een (Afrikaans, Paperback) Price: R372
Discovery Miles 3 720

Tien Voor Een (Afrikaans, Paperback)

Adele Vorster

 (1 rating, sign in to rate)
Price R372
Sold by
Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
Discovery Miles 3 720

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 6 working days

Die verhaal van 'n veertigjarige vrou se bestekopname van haar lewe. Sy is morbied obees en kos speel 'n baie belangrike rol. Dis in die vorm van dagboekinskrywings, sms'e en e-posse. Dit bied 'n kykie in die psige van 'n eetverslaafde; iets waarmee baie lesers sal kan identifiseer. Dis ook 'n liefdesverhaal (wat in die verlede afspeel), d.m.v. sms'e en e-posse en derdens volg die leser die broodkrummels na die jeugtrauma wat haar gedefinieer het.

Hierdie is 'n roman wat jou verbeelding beetpak en nie maklik laat gaan nie. Omdat dit in kleinerige brokke aangebied word, omdat dit soveel donker humor bevat en ontdaan is van selfbejammering, omdat die taal so lewendig is, is dit toeganklik sowel as ... wel, gewigtig.

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: June 2022
Authors: Adele Vorster
Dimensions: 213 x 137 x 15mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 280
ISBN-13: 978-1-4853-1332-8
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > Genre fiction > Romance > General
Books > Afrikaans > Fiksie
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults > Romance
Books > Local Author Showcase > Afrikaans > Fiction
LSN: 1-4853-1332-5
Barcode: 9781485313328

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

Stukkies van 'n hart

Mon, 6 Jun 2022 | Review by: Chanele R.

Adele Vorster se Tien voor een boek. Adele se woorde lę soos 'n oopgevlekte hart in 'n anatomie klas voor jou. Die woorde is rou en eg. Glas pomp deur die are en skeur hulle oop sodat jy saam met haar huil oor hoe diep die seer lę. Die verhaal van die jong meisie wat haar bes doen om die lewe te oorleef loop in parallel met haar wyser, ouer self. Die veelvuldige verhale vleg en weef in en uit soos wat geestestoestande met jou geheue kan maak. Adele balanseer haar węreld alles fyntjies binne hierdie strome soos 'n papier-bootjie. Soos geestes- en eetversteurings, liefdesteleurstellings en slegte dinge wat met kinders in die donker gebeur, iets waaroor daar nie gepraat word nie. Adele spreek haarself en die leser met empatie en objektiwiteit hieroor aan en kry dit reg om oor aaklige, ongemaklike, pynlike ervarings te skryf. Haar openhartigheid om haarself bloot te stel met al haar gebreekte stukkies, maak vir die mooiste mosaďek.

Did you find this review helpful? Yes (0) | No (0)

You might also like..

Impossible
Sarah Lotz Paperback R365 Discovery Miles 3 650
Great Big Beautiful Life
Emily Henry Paperback R395 R353 Discovery Miles 3 530
The Wish
Nicholas Sparks Paperback R383 Discovery Miles 3 830
Book Lovers
Emily Henry Paperback  (4)
R275 R254 Discovery Miles 2 540
Circus Of Wonders
Elizabeth Macneal Paperback R330 R261 Discovery Miles 2 610
The Lost Boys
Faye Kellerman Paperback R330 R227 Discovery Miles 2 270
Icebreaker
Hannah Grace Paperback R295 R264 Discovery Miles 2 640
Marriage For One
Ella Maise Paperback R296 R272 Discovery Miles 2 720
The Hardest Fall
Ella Maise Paperback R293 R267 Discovery Miles 2 670
Wilder - Renegades: Book 1
Rebecca Yarros Paperback R305 R272 Discovery Miles 2 720
Nova - Renegades: Book 2
Rebecca Yarros Paperback R305 R272 Discovery Miles 2 720
Rebel - Renegades: Book 3
Rebecca Yarros Paperback R315 R281 Discovery Miles 2 810

See more

Partners