Lees saam aan hierdie splinternuwe verhaal van Vuil Ferdie. In die drie
stories van die boek moet Ferdie ’n onbeplande uitstappie na die
tandarts neem; probeer hy koel bly op een van die warmste dae van die
jaar en veroorsaak Ferdie per ongeluk ’n noodgeval terwyl hy saam met
sy paniebevange pa vlieg!