Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories
|
Buy Now
Weg (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R188
Discovery Miles 1 880
You Save: R12
(6%)
|
|
Weg (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R200
Loot Price R188
Discovery Miles 1 880
You Save R12 (6%)
Expected to ship within 7 - 11 working days
|
Niekie is weg, en niemand gee om nie. Sy is immers bekend vir haar
impulsiewe kunstenaarstemperament en het al voorheen vir ’n paar dae
pad gevat om te gaan skilder.
Maar haar kêrel, Zack, word al hoe meer bekommerd. Waarom het Niekie
nie opgedaag vir hulle afspraak nie? Hoekom antwoord sy nie haar foon
nie? Toe hy boonop haar woonstel verlate aantref, weet hy iets is
verkeerd. Baie verkeerd.
Intussen word Niekie in ’n vreemde bed wakker; vasgemaak en vol
kneusplekke. En by haar is ’n man. Hy noem haar sy prinses. Hy wil vir
haar ’n storie vertel oor ’n meisie wat dieselfde naam as sy gehad het.
En as die storie eers verby is, gaan hy vir haar ’n spesiale
towerdrankie gee om haar te laat slaap. Vir altyd …
Terwyl die uurglas vir Niekie leegloop, probeer Zack en Niekie se
vriende die vreemde spoor van leidrade volg wat hulle hopelik na haar
ontvoerder sal lei … voor dit te laat is.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Prey Zone
Wilbur Smith, Keith Chapman, …
Paperback
(1)
R250
R227
Discovery Miles 2 270
Super Sleuth
David Walliams
Paperback
R295
R264
Discovery Miles 2 640
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.