In dié vertaling van Alfred Schaffer se bekroonde Nederlandse
bundel, Mens dier ding, ondersoek die digter die mite van Sjaka
Zulu deur dagboekinskrywings, monoloë, briewe en
dagdrome. Die mites rondom Shaka se geskiedenis word op die
kop gedraai en ondermyn. ’n Poëtiese kragtoer, vertaal deur
Zandra Bezuidenhout.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!