Uit die flenters van oorloë smous Priscilla vir haar en haar
familie ? lewe aanmekaar. Die gemeenskap bloei op die snypunt van
politieke ordes, bendebase en godsdiensleiers. Somsisdaar
eilandjies vrede,soosin enige goeieoorlog. Maar oorlog is
soosliefde: dit sal ? pad vind. En solank die bloeddruk klop, sal
Priscilla se smokkelhandel oorleef, in die kantlyn van die
geskiedenis. Amy Jephta se epiese teaterstuk vertel die verhaal van
? gemeenskap, ? verhaal veel groter as dié van individuele
karakters. Hierdie herwerking van Bertholt Brecht seMutter Courage
und ihre Kinderbied geen eenvoudige antwoorde nie, maar vlek ?
sosiale werklikheid oop tot op die been.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!