0
Your cart

Your cart is empty

Books > Social sciences > Education > Teaching of a specific subject

Buy Now

Graad R in perspektief - 'n Akademiese en praktykgerigte handleiding vir onderrig in Graad R (Afrikaans, Paperback) Price: R569
Discovery Miles 5 690
Graad R in perspektief - 'n Akademiese en praktykgerigte handleiding vir onderrig in Graad R (Afrikaans, Paperback): Anel...

Graad R in perspektief - 'n Akademiese en praktykgerigte handleiding vir onderrig in Graad R (Afrikaans, Paperback)

Anel Pepler

 (sign in to rate)
Price R569
Sold by
Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
Discovery Miles 5 690

Bookmark and Share

Expected to ship within 2 - 4 working days

Hierdie is ’n gestruktureerde akademiese gids vir studente, opvoeders en praktisyns in die veld van vroeekindontwikkeling. Dit is saamgestel volgens die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) van die Nasionale Onderwysdepartement 2011 en toon die jongste tendense van internasionale bronne. Die fokus le op die voorbereiding van die student om die beginsels van die informele onderrigbenadering te verstaan en dit te implementeer. Duidelike voorskrifte word gegee om kennis, vaardighede en houdings by die jong kind te ontwikkel sodat elke leerder selfverwesenliking kan bereik. Inligting word voorsien oor die inrigting van die klaskamer en speelomgewing om vir leerders optimale leergeleenthede te skep. Leerders se verskillende ontwikkelingsvlakke en kulture word in ag geneem. Wenke vir onderrig in die praktyk word toegelig met toepaslike voorbeelde en foto’s.

General

Imprint: Rapid Access Publishers
Country of origin: South Africa
Release date: May 2015
Editors: Anel Pepler
Dimensions: 245 x 175 x 15mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 254
ISBN-13: 978-1-919985-60-2
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Social sciences > Education > Teaching skills & techniques
Books > Social sciences > Education > Teaching of a specific subject
Books > Social sciences > Education > Schools > Pre-school & kindergarten
Books > Afrikaans > Maatskaplike Wetenskappe
LSN: 1-919985-60-3
Barcode: 9781919985602

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners