Books > Health, Home & Family > Family & health > Advice on parenting
|
Buy Now
Aanpasbare grense - Help kinders en tieners om skeiding en egskeiding te verwerk (Paperback)
Loot Price: R59
Discovery Miles 590
You Save: R16
(21%)
|
|
Aanpasbare grense - Help kinders en tieners om skeiding en egskeiding te verwerk (Paperback)
(sign in to rate)
List price R75
Loot Price R59
Discovery Miles 590
You Save R16 (21%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Die skrywer, 'n raadgewer, bemagtig jou danksy jare se praktiese
ervaring om jou kinders se angstigheid en gevoelens van onsekerheid
te beperk en so doeltreffend moontlik die ewewig in jou gesin te
hervestig. Sy gee praktiese riglyne oor die volgende aan die hand
van talle gevallestudies uit haar omvangryke leers: Hoe, wanneer en
waar om jou kinders op 'n ouderdomsgepaste en eerlike manier in te
lig; Emosionele ondersteuning vir jou as ouer; Hoe om aktief te
luister, woede te hanteer en duidelike, ferm en konsekwente grense
daar te stel; Die regsaspekte van die nuwe Kinderwet wat die beste
belange van die kind beklemtoon; Ooreenkomste vir gesamentlike
ouerskap; Voortgesette verhoudings met uitgebreide familie en hoe
om nuwe lewensmaats bekend te stel; Raad aan stiefouers en ouers
wat nooit voor die skeiding getroud was nie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.