Elke kind is by tye moeilik - uitdagend, uitputtend, irriterend en
rebels. Dis ons taak as volwassenes om hulle reg te hanteer as ons
gelukkige, selfversekerde kinders wil grootmaak. Wyse raad en
duidelike voorbeelde vir die hantering van verskeie gedragsprobleme
en uitdagings wat ouers ondervind. Hoofstukke oor spesifieke
knelpunte soos twis tussen kinders, enkel- en stiefouerskap,
geskeide ouers, kinders met spesiale behoeftes, en dissipline in
die klaskamer. Wenke spesifiek vir oupas en oumas.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!