0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > Adventure / thriller

Buy Now

Katvis (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R332
Discovery Miles 3 320
You Save: R28 (8%)

Other Buying Options

Seller Price R346
Expected to ship within 4 - 6 working days
Seller Price R386
Expected to ship within 5 - 7 working days

Katvis (Afrikaans, Paperback)

Annelie Botes

 (1 rating, sign in to rate)
List price R360 Loot Price R332 Discovery Miles 3 320 You Save R28 (8%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 10 working days

Na ’n huwelik van twaalf jaar wat sy aan Gerhardus se magsbeheptheid en seksuele sadisme onderwerp was, het Maria genoeg gehad. Op 10 April 2022 verlaat sy die Baai met net haar handsak, ’n koff er en haar viool in die kar. Sy wil die deur fi naal toetrek op ’n lewe van aftakeling, perversie en die dreigemente waarmee Gerhardus haar sedert hul egskeiding aanhou teister.

Nie eens haar ma, Selina, weet waarheen Maria op pad is om ’n nuwe begin te maak nie. Die enigste mens wat van haar planne bewus is, is Lukas Delport, eienaar van Matoli Meadow, ’n gastehuis op ’n plaas in die Maclear-distrik waar Maria haar voete as bestuurder gaan vind.

Maar binne minute nadat sy op die plaas aankom, tref die godsverskrikkende wete haar dat al die jare saam met Gerhardus net ’n leerskool was om haar voor te berei op hierdie dag van ontgogeling. Hier, in ’n donker kelder, gekatvis deur ’n gewetenlose bedrieër, is elke oorlewingsminuut suiwer grasie.

General

Imprint: Penguin Books South Africa
Country of origin: South Africa
Release date: May 2023
Authors: Annelie Botes
Dimensions: 232 x 153 x 18mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 261
ISBN-13: 978-1-77609-536-0
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > Genre fiction > Adventure / thriller > General
Books > Afrikaans > Fiksie
Promotions
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults > Adventure
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults > Thriller
Books > Local Author Showcase > Afrikaans > Fiction
LSN: 1-77609-536-7
Barcode: 9781776095360

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

Sun, 6 Apr 2025 | Review by: Esre B.

Baie goed, Annalie het hierdie storie laat lewe

Did you find this review helpful? Yes (0) | No (0)

Partners