Koningin Lear is 地 herverbeelding van William Shakespeare se King
Lear deur die gevierde Vlaamse skrywer Tom Lanoye. Elizabeth Lear
het met die verloop van tyd haar klein besigheid opgebou tot 地
internasionale sakeryk. Elisabeth kondig aan dat die besigheid
tussen haar drie seuns verdeel sal word en sy eis dat haar seuns
onder eed hul liefde en trou aan haar verklaar.
Haar jongste en geliefde seun weier en dit ontketen 地 familietwis
van reuse-omvang. Dit is 地 verhaal van 地 bejaarde besigheidsvrou
wat haar houvas op die werklikheid verloor, wat desperaat probeer
om die storm wat om haar losgebars het te hanteer. 地 Epiese
verhaal wat skerp kommentaar lewer op 地 hedendaagse
besigheidswereld waarin integriteit en lojaliteit skaars
kommoditeite geword het.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!