Ses vroue van verskillende agtergronde beland saam op ’n plaas in die
Cederberge. Hoewel elkeen sy eie hartseer het om te verwerk moet hulle almal
saamwerk om ’n groter krisis op te los. ’n Aksiebelaaide roman ’n Christelike
agtergrond oor ’n tema wat al hoe meer relevant word vandag: mensehandel.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!