|
Books > Fiction > Genre fiction > Romance
|
Buy Now
Viva La Vida (Afrikaans, Paperback)
Price: R190
Discovery Miles 1 900
|
|
|
Viva La Vida (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Price R190
Discovery Miles 1 900
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
Vida se beste vriend staan uiteindelik op trou. Maar as hy hom
lewenslank wil opsaal met ’n meisie wat in alle opsigte die
Barbie-model ’n treetjie voor is, is dit sy saak. Dit is wel
hinderlik dat sy as “best woman” ’n tuxedo-aandrok moet dra en
alles wat daarmee saamgaan om die verloofde gelukkig te hou. Ook
die feit dat hulle haar met die verloofde se broer wil afpaar. Maar
net vir die troue en net vir haar beste vriend is dit ook seker nie
te veel gevra nie. En die man is regtig ’n vangs, as sy eerlik wil
wees. Terwyl haar beroepslewe as argitek ook ’n onverwagte trap of
twee styg en sy daarmee probeer tred hou, doem ander komplikasies
op: haar ewig onvergenoegde ma, haar immer swerwende pa,
ongeoorloofde affairs begin aan die orde van die dag lyk, ’n
ramparty haak ampertjies uit en ’n naweek in die Bosveld het
rampspoedige gevolge. As daar ooit ’n moontlikheid was dat Vida se
beste vriend eintlik die liefde van haar lewe is, is dit nou te
laat. Die strykkwartet speel al die troumars, letterlik. En Vida se
sin vir humor is meestal al wat haar staande hou.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Bad Luck Penny
Amy Heydenrych
Paperback
(1)
R350
R323
Discovery Miles 3 230
Book Lovers
Emily Henry
Paperback
(4)
R275
R254
Discovery Miles 2 540
Icebreaker
Hannah Grace
Paperback
R295
R264
Discovery Miles 2 640
Broken Country
Clare Leslie Hall
Paperback
R395
R353
Discovery Miles 3 530
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.