Stories word daagliks van een person na ‘n ander oorgedra. Dit
is ‘n natuurlike deel van mense se sosiale omgang met mekaar.
“Stories word aan kinders vertel om lewenslesse oor te dra, en
vriende vertel vir mekaar stories om mekaar te vermaak, of om
inligting oor te dra. Die vertelling van verhale is dus ‘n
belangrike deel van menslike interaksie. “Vertel stories waar dit
nodig is. Dit voed die mens se siel. Ons het partykeer elkeen net
‘n goeie storie nodig.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!