Ná ’n vernederende insident by die werk, verwag Mariechen Jonker
onmiddellike ontslag. ’n Werksaanbod naby Kaapsehoop bied ’n welkome
uitkoms, veral omdat sy by haar geliefde tante kan gaan bly.
Die restourasieprojek op Kaapsehoop is ’n lekker uitdaging. Maar dan
begin sy vreemde drome droom waarin ’n karakter uit die dorp se
delwersgeskiedenis sterk figureer – ’n man wat nes haar werkgewer,
Heinrich Retief, lyk.
Op ’n spooktoer tydens die Wildeperdefees, ontdek Mariechen dat drome
en werklikheid kan oorvleuel, en dat ware liefde kosbaarder is as goud.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!