Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories
|
|
|
Series: Thomas Reeks
(sign in to rate)
Price R244
Discovery Miles 2 440
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
Thomas se hele wereld ruk tot stilstand toe sy meisie, Alex, hom
uit die bloute los. Boonop lyk dit of sy beste pel, Hannes, vooraf
van alles geweet het. Asof dit nie erg genoeg is nie, maak die
skoolhoof, meneer Volschenk, en die twee skoolboelies, Flip en
Japie, Thomas se lewe vir hom moeilik. Toe hy in skooltyd wegglip
om van die hele spul weg te kom, hoor hy per ongeluk ’n geheime
gesprek – twee mans beraam planne om ’n besending onwettige
vuurwapens van die hawe tot in die hartjie van Kaapstad te smokkel.
Die smokkelaars beplan om ’n netwerk van geheime tonnels te gebruik
wat onder die stad deurloop. ’n Speurtog op die internet bevestig
Thomas se vermoede dat daar wel 300 jaar oue tonnels deur die stad
loop. Kort voor lank is Thomas vasgevang in ’n duister onderwereld
van smokkelary – en sy lewe is in gevaar. Hierdie is die tiende
titel in die uiters gewilde Thomas@-reeks. Die reeks fokus sterk op
tegnologie, avontuur, vriendskap en tienerromanse – en seuns en
meisies vind ewe sterk daarby aanklank. Twee seisoene van ’n
TV-reeks gegrond op die boeke is onlangs op kykNET uitgesaai.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Prey Zone
Wilbur Smith, Keith Chapman, …
Paperback
(1)
R203
Discovery Miles 2 030
Super Sleuth
David Walliams
Paperback
R295
R264
Discovery Miles 2 640
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.