Die nuwe skooljaar begin nie goed vir Thomas nie. Eers het hy en
Hannes 'n nagmerrieondervinding in 'n hyser en dan word hy vir 'n
week lank geskors omdat hy die ou drel van 'n Piet Senekal geslaan
het. Thomas se pa is so kwaad hieroor, dat hy hom verbied om naby
enige rekenaar te kom en hom vir 'n week lank hok! Dit beteken dat
Thomas die interhuisdans gaan misloop – sy enigste kans om vir Alex
amptelik te vra om sy meisie te wees.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
die nuwe skooljaar begin nie goed vir Thomas nie
Fri, 14 Jul 2017 | Review
by: George D.
Thomas@ sms.net
Did you find this review helpful?
Yes (1) |
No (0)