Books > Food & Drink > General cookery
|
Buy Now
Cass Abrahams kook Kaap-Maleis (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R59
Discovery Miles 590
You Save: R16
(21%)
|
|
Cass Abrahams kook Kaap-Maleis (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R75
Loot Price R59
Discovery Miles 590
You Save R16 (21%)
Expected to ship within 12 - 17 working days
|
Elke hoofstuk is steeds gestruktureer rondom een van die vele
feeste wat die Kaapse Maleiers gereeld vier, met resepte van die
spesiale disse wat vir spesiale geleenthede berei word. 'Nerens op
aarde is daar nog 'n gemeenskap wat so graag fees vier as die
Kaapse Maleiers nie; nerens op ons planeet 'n groep mense so
toegewyd in hul danksegging aan die Almagtige vir die seeninge van
die tafel nie ...' skryf dr MC D'arcy in die voorwoord van hierdie
titel. Kaap-Maleise kos is lank reeds gewild onder Suid-Afrikaners
in alle kringe. Hierdie titel bevat resepte vir die ou gunstelinge,
sowel as minder bekende, maar ewe smullekker disse wat tradisioneel
op die tafels van die Kaapse Maleiers te vinde is. Cass Abrahams
Kook Kaap-Maleis spog met heelwat nuwe resepte, onder andere
tradisionele disse van ander groepe in ons multi-kulturele
gemeenskap, wat stelselmatig deel geword het van die Kaap-Maleise
kostradisie. Daar is uitgebreide opdienwenke buite die Kaap-Maleise
kulturele konteks, en die asemrowende nuwe kosfoto's fokus op
individuele borde kos, onweerstaanbaar aantreklike voorgesit,
liewer as die oorvloed van die tradisionele Kaap-Maleise tafel wat
so kenmerkend aan hulle feesviering is. Met hierdie nuwe benadering
hoop Cass om die smullekker geregte waarvan die resepte al meer as
300 jaar van geslag tot geslag oorgedra word, van die gesinstafel
tot in die beste restaurante te neem sodat almal wat ons pragtige
land besoek die unieke geure en smake van Suid-Afrika se eeue-oue
kostradisies kan geniet.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.