0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > Romance

Buy Now

Mirre (Afrikaans, Paperback) Price: R467
Discovery Miles 4 670

Mirre (Afrikaans, Paperback)

Chanette Paul

Series: Vywervrou, 2

 (sign in to rate)
Price R467
Sold by
Readers Warehouse - Fulfilled by Loot
Discovery Miles 4 670

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 7 working days

Hoe onmasker ’n vrou die man wat haar aanrand sonder om die teiken vir sy wraak te word?

“Hy sal vir jou sę dit sal nooit weer gebeur nie, maar trust me, dit sal. As daardie membraan tussen selfbeheer en gewelddadigheid eers eenkeer geskeur het, word dit nooit weer heel nie. Dis soos ʼn maagdevlies. Jy kan nooit weer ʼn maagd word nie. Soos onskuld. As jy dit eers verloor het, kry jy dit nooit weer terug nie. En die aanrandings sal eskaleer. It is the nature of the beast.”

Mirre weet Marilyn is reg, maar ʼn Dreyer skei nie. En as sy hom aankla van huishoudelike geweld, sal hy nooit weer sy beroep as befaamde huweliksberader kan volg nie. Sy reputasie sal vernietig wees. En dít sal hy haar nooit vergewe nie.

Buitendien, sy verstaan waar die ‘beast’ in haar andersins sjarmante man vandaan kom. Maar sy weet ook dat sy volgende keer dalk nie ʼn aanranding sal oorleef nie.

Mirre gaan skuil by haar vriendin Corali op Vywerbaai, waar Boeta Naudé met sy vrou en drie seuns ook woon. Boeta, haar jeugliefde wat steeds haar hart in die holte van sy growwe bouershand hou.

Mirre is die tweede deel van die Vywervrou-trilogie wat gaan oor vroue wat hulle lewenslesse op die moeilike manier leer, maar nie moed opgee nie.

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Series: Vywervrou, 2
Release date: October 2019
Authors: Chanette Paul
Dimensions: 198 x 129 x 32mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 576
ISBN-13: 978-0-7993-9817-5
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > Genre fiction > Romance > General
Books > Afrikaans > Fiksie
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults > Romance
Books > Local Author Showcase > Afrikaans > Fiction
LSN: 0-7993-9817-9
Barcode: 9780799398175

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

Impossible
Sarah Lotz Paperback R365 Discovery Miles 3 650
Great Big Beautiful Life
Emily Henry Paperback R395 R353 Discovery Miles 3 530
The Wish
Nicholas Sparks Paperback R383 Discovery Miles 3 830
Book Lovers
Emily Henry Paperback  (4)
R275 R254 Discovery Miles 2 540
Icebreaker
Hannah Grace Paperback R295 R264 Discovery Miles 2 640
Marriage For One
Ella Maise Paperback R296 R272 Discovery Miles 2 720
The Hardest Fall
Ella Maise Paperback R293 R267 Discovery Miles 2 670
Wilder - Renegades: Book 1
Rebecca Yarros Paperback R305 R272 Discovery Miles 2 720
Nova - Renegades: Book 2
Rebecca Yarros Paperback R318 R289 Discovery Miles 2 890
Rebel - Renegades: Book 3
Rebecca Yarros Paperback R315 R281 Discovery Miles 2 810
Broken Country
Clare Leslie Hall Paperback R435 Discovery Miles 4 350
Too Hard To Forget
Tessa Bailey Paperback R292 R267 Discovery Miles 2 670

See more

Partners