Boek een van 'n trilogie.
Op sy kleinhoewe buite Johannesburg bewerk Abel Lotz die velle van
klein diertjies om te verruil vir die maskers uit Afrika en tsantsas
uit Suid-Amerika wat hy in sy galery in die stad verkoop. Vir sy
vyftigste verjaarsdag beplan Abel iets besonders. Hy soek ontwerpe vir
die omslae van sy Kosmiese Reise. En hy soek 'n nuwe gesig.
Ella Neser gryp die kans aan om haar eerste moord as ondersoekbeampte
te hanteer. Hierdie moord is egter ongewoon.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!