Books > Children's & Educational > Fiction > Teenage romance
|
Buy Now
Amper Einstein (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R225
Discovery Miles 2 250
You Save: R15
(6%)
|
|
Amper Einstein (Afrikaans, Paperback)
Series: Elle
(sign in to rate)
List price R240
Loot Price R225
Discovery Miles 2 250
You Save R15 (6%)
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Amper Einstein is die storie van twee broers: Leonard in graad 10
en die sesjarige Micha, wat aan outisme ly. Toe Micha se outisme by
sy nuwe pre-primere skool (die soveelste een) gediagnoseer word en
dit daadwerklik behandel en hanteer word, begin dinge regkom.
Leonard vind dit egter wel moeilik om gefokus te bly op sy ideaal
om eendag ingenieur te word. Hy is 'n slimkop en hy en sy groepie
"mede-geeks" by die skool droom om die jaarlikse brugboukompetisie
vir hoerskole te wen, sodat hy ’n beurs kan kry om ingenieurswese
te gaan studeer. Daar is ook 'n romanse wat ontwikkel tussen
Leonard en Hannelore, een van die "geeks" in sy span. Die tema van
outisme en Asperger-sindroom is baie goed uitgebou. Op 'n
onopsigtelike en goed geintegreerde manier leer die leser meer
daaroor, en dit bereik een van die belangrike doelwitte van hierdie
tipe boek: bewusmaking van so ’n toestand en die afbreek van
stereotipes en vooroordeel.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.