Superhipermega-aaklig. Dis hoe Elle voel oor die vakansie wat
voorle. En daar is 'n paar baie goeie redes waarom sy so voel:
Beskaafde mense hou nie vakansie in ’n tent in die diepste bosse
van Botswana nie. Sy mis haar twee beste vriende, Estelle en
Chanelle, en die winkels en partytjies in die stad. Zero
selfoonontvangs. Maar in die bosse van Botswana ontdek Elle boonop
’n nare geheim oor haar ouers ... en teen wil en dank moet sy die
twee seuns beter leer ken.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!