Books > Children's & Educational > Fiction > Teenage romance
|
Buy Now
Rocksusters (Afrikaans, Paperback)
Price: R248
Discovery Miles 2 480
|
|
Rocksusters (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Price R248
Discovery Miles 2 480
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
Maak gereed vir nog ’n Elle-avontuur propvol raaisels, romanse en
rock! Elle kan nie wag vir die Musikanto-fees wat Oktober in Parys
plaasvind nie. Selfs al is dit die Parys aan die Vaalrivier en nie
die een aan die Seine nie. Die regte Parys sal moet uithaal en wys,
want Elle het ontdek: Die Musikanto is ’n splinternuwe, landswye
skolefees. Buiten die klassieke musiek, is daar ’n toneelfees en ’n
rockfest. Dis nie sommer nog 'n kunstefees nie, dis ’n happening –
iets soos Woodstock of Oppikoppi. Maar eers moet die orkes geld
insamel om in ’n ordentlike hotel te gaan bly, eerder as op ’n
aaklige kampeerterrein met grillerige badkamers. Selfs al beteken
dit Elle en haar vriendinne moet leer koekies bak en dit by die
seunskool probeer smous.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.