Pa is weg, en skielik moet ek ’n grootmens wees. Ek wil nie die man van
die huis wees nie. Ek wil nie hoor hoe Ma in die stilte huil nie. Ek
wil nie hę Mason moet eendag opdaag en vra “Waar is Pa?” nie.
Ek wil teruggaan na twee jaar gelede – toe ek nog net Ethan was. Ethan
met die cool broer en ôssim ouers. Ethan wie se ouers Sondagmiddae in
die agterplaas gedans het. Maar op Vrydagaand het die dood Pa kom haal.
Hoe oorleef ek my eerste week sonder hom – en alles wat nou anders is?
Hoe haal ek nou asem?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!