Ekspolisieman George Ekermans sien hoe ’n meisie in ’n bakkie ingedwing
word en hy sit die voertuig onmiddellik agterna.
Die ontvoerder ontglip hom egter en al leidraad is ’n eienaardige goue
hangertjie wat die meisie laat val het.
Wanneer George in sy soeke na die meisie te naby aan die waarheid kom,
word sy eie lewe en dié van die twee vroue vir wie hy omgee, Elena en
Carla, bedreig.
Sal hy die meisie uit die kloue van ’n bose netwerk kan red voordat dit
te laat is?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!