|
Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories > Crime & mystery
|
Buy Now
Jungu Josh 2: Die Kryger Van Aboemondja (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R228
Discovery Miles 2 280
You Save: R27
(11%)
|
|
|
Jungu Josh 2: Die Kryger Van Aboemondja (Afrikaans, Paperback)
Series: Jungu Josh, 2
(sign in to rate)
List price R255
Loot Price R228
Discovery Miles 2 280
You Save R27 (11%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Josh is ingehuldig as die nuwe koning van Kalimbula. Hy sukkel
sonder sy ma en met die idee van koning wees, maar met die
ondersteuning van Njeri en Ngandu begin hy moed kry. Silvia, sy ma,
is egter nie dood nie. Sy word deur haar eie suster op die plaas
aangehou. Sy slaag daarin om te ontsnap en probeer Kalimbula
bereik. Intussen maak 'n misterieuse kryger haar verskyning in
Kalimbula. Sy dra 'n donker verlede met haar saam en saai
verwoesting so ver soos sy gaan. Josh se koningskap word tot die
uiterste beproef. Hy vra die hulp van die geheimsinnige sifashama
met hul rooi mantels en diep stemme, maar nie een plan werk nie. Op
Ngandu se aandrang, besluit Josh om sy aartsvyand – Masjeba, die
bose heks – in die tronk te besoek. Masjeba gee hom antwoorde oor
die kryger en hoe om haar te verslaan, maar teen 'n prys. Intussen
versterk die professor sy magte. Maar waar in Silvia? Sal sy
Kalimbula bereik voor dit te laat is en alles om Josh in duie stort?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Silent Sister
Megan Davidhizar
Paperback
R263
R240
Discovery Miles 2 400
Onderwereld
Fanie Viljoen
Paperback
R242
R216
Discovery Miles 2 160
The Treatment
C.L. Taylor
Paperback
(1)
R265
R243
Discovery Miles 2 430
Donker Web
Fanie Viljoen
Paperback
(2)
R285
R267
Discovery Miles 2 670
Donkerbloed
Elrien Scheepers
Paperback
R240
R214
Discovery Miles 2 140
Five Survive
Holly Jackson
Paperback
R265
R237
Discovery Miles 2 370
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.