Inspirerende oordenkings, klassieke ontwerp en gebruikersvriendelike uitleg vorm ’n wenkombinasie in
hierdie dagbeplanner. Dit fokus op God se beloftes vanuit sy Woord en temas sluit onder meer in: God se
beloftes van hoop, God se beloftes oor vrees, God se beloftes van oorwinning, God se beloftes van
voorsiening, en God se beloftes van beskerming. Die inhoud bestaan verder uit:
• Daaglikse aanhalings gefokus op God se beloftes.
• Openbare vakansiedae, skoolkwartale en kontakbesonderhede vir al die universiteite.
• Jaarbeplanners vir 2020 en 2021, en ’n finansiële beplanner.
• Maandkalenders, met ruimte vir persoonlike doelwitte.
• Nuttige inligting soos omskakelingstabelle, huweliksherdenkingsgeskenke en meer.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!