Die gode in Afrika is stom. En lui.
So byna is kolonel Aella O’Malley die ewigheid in gestuur. Nou sy is terug in
Afrika se bos nadat sy in Avignon gaan aansterk het. Skaars is sy en haar Franse
geliefde weer op haar tuisgrond of hulle word betrek by ’n ondersoek na
kadawers wat in die veld gevind is. En dit word gou deur nog lyke opgevolg.
Maar die beeld van ’n ander figuur het haar uit Avignon gevolg, dié van ’n
straatkind wat Zoeloe praat en Afrikaans verstaan. Hoe het hy daar gekom, weet
sy ma dit en hoe kry Aella die kind terug by die huis? Meer, wie was vir sy lot
verantwoordelik? In Afrika se nat veld doem die antwoorde gaandeweg op en
dit is afskuwelik.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!