Hierdie boekie vertel in bree trekke verhale oor die skepping,
Jesus se geboorte en werk op aarde, die opstanding en ook die
hemelvaart. Tussendeur is daar gedeeltes wat as 'n gesinsgesprek
tussen ouers en kinders aangebied word. Op die manier word die
waarhede van God se liefde en vergifnis prakties uitgebeeld. Dit
beantwoord ook kernvrae waaroor kinders dalk kan wonder. Die
belangrikste storie ooit vertel is veral nuttig in
evangelisasiewerk, maar kan ook sommer net gebruik word om die
goeie nuus met jou vriende en familie te deel.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!